Page 1 of 1
mogatle
Posted: 12 Sep 2010 06:47
by alipatrol
eerst keer wat ek mogatle gaan ry het ek was baie beindruk met die organiseering . jy ry op 10000 hektaar tust gronde die omgeewing is ongelooflik .die roete is taai maar daar is alternatwe roetes as n mens nie kans sien vir iets nie

- IMG00189-20100616-1335.jpg (298.41 KiB) Viewed 2274 times

- Patrole.jpg (95.21 KiB) Viewed 2274 times

- Patrole1.jpg (112.32 KiB) Viewed 2274 times
jy begin ry ontrent 9 uur en maak eers so 4 uur klaar waarna jy braai by die begin punt en hulle verskaf by kosse dan ook speel hulle n dvd van die dag se gebeure . die lc het biekie geswem waarna hy op sy diff telande gekom het en ons hom moes recover .die jeep was biekie sag vir die dag en het tot vasgesit op die alternatiwe roete. die laaste een vir die dag koos se klip is n graniet klip teen 45 graade helling
Re: mogatle
Posted: 12 Sep 2010 09:13
by David
Lyk na vet pret - veral as jy kyk na al die wiele in die lug.
Sal graag wil sien hoe doen jy 'Koos se Klip' op as dit nat is!
Re: mogatle
Posted: 12 Sep 2010 17:31
by Adrianjvr
Awesome trail! I nearly filpped my swb landcruiser on "Koos se Klip".
Re: mogatle
Posted: 13 Sep 2010 14:14
by Stefan
Great! So waar is die foto van die Patrol op koos se klip?

Re: mogatle
Posted: 28 Sep 2010 09:53
by Peter Connan
Hello Alipatrol
Dit lyk na vet pret!
Waar is dit, en hoeveel kos dit? Het hulle kampplek/oornagplek?
Thanks
Peter
Re: mogatle
Posted: 29 Sep 2010 17:31
by Tinus lotz
krisis !!!!
ek wil ook gaan laat weet bietjie die koos se klip lyk na net die regte ding vir my!!!!
