Mkuze Game Reserve
Posted: 11 Aug 2010 09:58
More almal
Dit is nou die tweede keer binne n maand dat ons Mkuze Wildtuin besoek en het weereens by Hlonhlela Bush Camp gebly, jy is heeltemal op jou eie, moet die kamp in sy geheel bespreek en dit slaap 8 mense ( 2 per huisie ), elke huisie het eie stort en toilet geriewe en jy het n ten volle toegeruste kombuis asook jou eie watergat waaroor jy gemaklik terugsit en die diere besigtig. Jy het ook n kok en n wildbewaarder tot jou dienste. Die uitkyk area dien ook as eetkamer as jy wil of jy eet by die vuur . Vroegoggend kan jy n pot stomende koffie maak en op die deck sit en wag vir diere om te kom water drink
Die park is ook baie bekend vir sy Hides veral Kumasinga is baie gewild onder die diere sal nou n paar van my fototjies daar laai.
Shalom