Page 1 of 1

Anybody for LESOTHO?

Posted: 06 Aug 2010 23:22
by Kagiso II
Please indicate if you would be interestde to partake in a 10 day trip to Lesotho.
DATES?
I think we should limit to 10 [15 at the utmost?] vehicles.
We enter at Qwatcha's Nek; via Maletsunyane; Malealea; visit Katse Dam and ... BABOONS PASS???

So - lets put heads together; get a committee going on this and plan a MAMA of a trip.
Lsoto2.jpg
Lsoto2.jpg (163.06 KiB) Viewed 1673 times
Lsoto3.jpg
Lsoto3.jpg (175.08 KiB) Viewed 1673 times
lsoto4.jpg
lsoto4.jpg (178.22 KiB) Viewed 1673 times
lsoto5.jpg
lsoto5.jpg (175.76 KiB) Viewed 1673 times
lsoto6.jpg
lsoto6.jpg (195.37 KiB) Viewed 1673 times
lsoto7.jpg
lsoto7.jpg (182.06 KiB) Viewed 1673 times
lsoto8.jpg
lsoto8.jpg (157.97 KiB) Viewed 1673 times
lsoto9.jpg
lsoto9.jpg (191.17 KiB) Viewed 1673 times
BUT ... the beauty of the scenery is breathtaking. And not all the raods are as bad as this :-)
BUT ... the beauty of the scenery is breathtaking. And not all the raods are as bad as this :-)
Lsoto1.jpg (189.96 KiB) Viewed 1673 times

Re: Anybody for LESOTHO?

Posted: 07 Aug 2010 08:58
by Pieter du Toit
Oom Mac,

Ek gaan Des daar vakansie hou - ons beplan so n trippie deur Lesotho / Transkei. Ry die 24ste Des uit die Kaap en is weer die 08 Jan terug. Lyk awesome - ek het sommer al klaar lekker hoender vleis gekry net om na jou fotos te kyk. So terloops - presies waar is die fotos geneem - is dit Baboons pass??

Dan heeltemal :offtopic: - maar ek wil dit met oom Mac (en ander forum lede) deel - en hoor wat se jy. Ek het al my dokumentasie en emails wat tussen my en Nissan rondgevlieg het oor my 3.0L motor na my prokureur toe gevat. Het gister n brief van hom gekry, hy se die volgende:



Mr. Pieter du Toit 4 August, 2010
3 Retzia Street,
Hoheizen
Welgemoed
7530


Dear Pieter,

NISSAN PATROL

I apologise for the long delay in reverting to you .I have read through the correspondence and further discussed the situation with colleagues who all come to the same conclusion that you would have very little chance of success in a claim against Nissan given the circumstances.

In the normal course of events and given the vehicles history it would be difficult to pin any liability on Nissan unless their were specific warranties given to you by either Nissan or the previous owner. The onus placed on you would be extremely difficult to discharge in a civil case.

I would go the ombudsman route to see what comes of it and perhaps accept Nissans’ offer without prejudice to your rights pending the decision of the ombudsman.


Yours faithfully



Per:
IAN MURRAY

Die feit dat beide van ons Dastek Unichips in ons voertuie gehad het dra ook nou nie juis tot ons guns by nie - dit bly n performance enhancement wat nie deur die vervaardigers / agente erken / aanvaar word nie. Ek verneem vertroulik dat Nissan SA glo ondersoek instel na die Sarel ou wie se engin vervang is - alles is dalk nie moontik pluis daar met die manier hoe die eis (deur die betrokke handelaar) na Nissan SA verwys is nie. Ons sal egter seker nooit die hele storie hoor nie.

Net vir jou ter info. Ek gaan nou maar die fight los - my kar ry weer en ek is gelukkig. Dit help nie mens probeer poep teen donnerweer nie - en solank ons Patrols ry gaan ons maar vir sekere goed en parte altyd die agente nodige he.

Groete

Re: Anybody for LESOTHO?

Posted: 15 Sep 2010 14:38
by Peter Connan
Hello Oom Mac

Ek wil graag desember soontoe gaan, maar tien dae is net bietjie te lank. My verlof begin die 16de en ek moet voor kersfees terug wees. Ek het so 'n paar ouens wat dalk sal saamry ('n 4.8GRX en 'n ou prado) en ek sou verkies om meestal te kamp, dit pas my Skotse hart beter. Miskien kan ons saamry tot by Katse en dan apart huis toe kom of iets?

Laat weet asseblief?
Peter

Re: Anybody for LESOTHO?

Posted: 16 Sep 2010 11:28
by Kagiso II
Hi Conan .. due to nobody reacting at the time, the Lesotho trip was never finalised. McCarthy 4x4 Club is planning one that departs on 25 September .. I dont know if they still have space though.
IF [bif IF] wer can get enough Nissan (Patrol & other) owners interested fopr next year we can try again.
Sorry to disappoint you here.
Greetings
OOmpie

Pieter - Oompie lees wat jy se - ek het ook handdoek ingegooi - my goed is oppad Ombudsman toe en ons sal wag op sy antwoord [in my geval het Nissan aapgente die fout op hulle stukkende rekenaar verkeerd diagnoseer - en daarom se ek Nissan of hulle agent is verantwoordelik vir die skade en gevolglike koste (hulle het die kar 3-keer gehad)

Re: Anybody for LESOTHO?

Posted: 16 Sep 2010 11:55
by Herrie
Mac, die Ombutsman is maar useless behalwe as jy 'n kontak daar het!

Ek het 'n saak by hulle vir meer as 'n jaar met al die bewyse dat die agente se werkswinkel aangejaag het en het nog geen hulp van hulle af gekry nie behalve vir 'n e-pos wat hulle vir die agent gestuur het om die saak binne 14 dae met my op te los. Die agent het niks gedoen nie en na vele e-posse aan die Ombutsman het ek nog geen reaksie gekry nie!