Page 1 of 2

MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 29 Jun 2010 08:00
by Andre`
Registered in 1997. 2.8lt petrol motor with manual 5 speed gearbox. 31x10.5x15 Mud terrains and nearly new mags in good condition. Old Man Emu suspension on order from Australia. Left hand drive. ARB compressor fitted. Clarion radio/cd with 4 speakers. Removable top. .R45000,00. Phone Andre`0824519700

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 29 Jun 2010 09:55
by JG Shields
Picturessssssssssssssssss????

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 29 Jun 2010 22:45
by Andre`
051.jpg
Stickers have been removed.

Re: MQ260 Patrol SWB for sale- not anymore

Posted: 13 Aug 2010 20:36
by Andre`
Not for sale anymore

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 23 Nov 2010 18:05
by Andre`
For sale again. Price reduced to R35000.

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 15 Dec 2010 12:52
by Andre`
Hoe verkoop `n mens `n Patrol? Of steek jy hom maar aan die brand? Ek het `n Willys jeep wat ek nie wil verkoop nie maar die mense maak my mal. `n Ouer Land Cruiser SWB left hand drive verkoop vir R120 000 en verkoop soos soetkoek MAAR `n SWB Nissan Patrol kry ek nie verkoop vir R35 000 nie. Teenoor die Willys is hy `n duisend keer beter maar soos reeds gese ek moet die Willys wegsteek om die mense van hom af weg te hou.

Is dit my lot om vir ewig met `n Patrol te sit?

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 15 Dec 2010 13:20
by Peter Connan
Andre jy ry hom tot hy breek (of is dit nou jou agter-kleinkinders?).

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 15 Dec 2010 23:42
by Maniac
Lefthand drive is die issue....kan mens hulle nog registreer met die nuwe wet? Kan jy fotos opsit asb, klink soos lekker speelding

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 16 Dec 2010 08:48
by Andre`
LHD is net taboe op nuwe voertuie. Die fotos is op Gumtree. Kry dit nie gepos op forum. Ek het 2 kinders en meer as genoeg 4x4`s vir hulle en hulle kinders. Hulle baklei oor die Unimog, Willys en Rubicon. Kyk die Suzuki en Patrol net so skeef aan.

Re: MQ260 Patrol SWB for sale

Posted: 16 Dec 2010 08:50
by Stefan
Dis ok, hulle sal nog leer.