Page 1 of 1

Teirkloof video

Posted: 14 Jun 2010 15:46
by Stefan
Here's a little video clip of my patrol taken by Dave during Saturday's outing at Tierkloof:

http://www.youtube.com/watch?v=WRGKg2Gn3zI

Re: Teirkloof video

Posted: 14 Jun 2010 16:37
by Lunar
Dit lyk lekker Stefan!
Ai, hoekom het julle in die Kaap al die MOOI 4x4 roetes? :confused:

Re: Teirkloof video

Posted: 17 Jun 2010 09:11
by Jules
Want hul weer is so sleg :rolling:

Shalom

Re: Teirkloof video

Posted: 17 Jun 2010 11:57
by KOOS BEST
Dit lyk lekker Stefan,die Kaap is maar great!!! net jammer so ver van die bosveld ook.
Ek sien die sokker het jou ook beet, lyk soos n bal of n dalmation langs jou op die sitplek, wat is dit.
Oor die sokker, lyk of die besoekers hul gate uit geniet, lees orals almal gaan weer terug kom vir langer tye, dit is net goed vir die land.

Re: Teirkloof video

Posted: 17 Jun 2010 15:32
by JG Shields
Kan mens leeus en olifante sien by Tierkloof...of iewers in die Kaap? Ek weet van bobbejane daar rond...ha...ha...

Re: Teirkloof video

Posted: 17 Jun 2010 21:08
by Pieter du Toit
Ja Stefan dit lyk great - en bring baie goeie memories terug van die foto hierbo aan ons webblad!! Dit was die eerste Kaapse Patrol uittog na Tierkloof....ook n fantastiese dag gewees!!!

Binnekort is ek weer mobile.....dan gaan ons verseker die tweede kaapse Patrol4x4 outing reel!!

Groete

Re: Teirkloof video

Posted: 17 Jun 2010 21:16
by Pieter du Toit
Terloops JG - mens sien leeus (ongelukkig nou nie olifante nie) by Buffelsfontein net n uur se ry van die Kaap af - waar jy ook al self was!!

En ja bobbejane hier is volop....party sit selfs agter n motorkar se stuurwiel hierso!!! :rolling:

Re: Teirkloof video

Posted: 18 Jun 2010 13:14
by KOOS BEST
JG , die Weskaap is bietjie skraps met groot voete en en groot maanhare, maar at least het hul goeie mense daar. Die Kapenaars is maar die gesellige klomp van ons land.Vir daai ander goed moet mens maar na die ander provinsies toe gaan, die Noordkaap het darem die mooiste leeus!

Re: Teirkloof video

Posted: 21 Jun 2010 10:03
by Stefan
Dankie almal!
@ Albert: Ek weet nie. :biggrin:
@ Koos: Ja, daar is maar altyd 'n opoffering wat gemaak moet word. Dit is my spons sokker-hoed wat jy daar sien. Ongelukig geen teken van my vuvuzela nie :wink:
JG: Blykbaar is daar luiperds, maar ons het hulle nie gesien nie, soos Pieter sĂȘ, oorgenoeg bo'jane :lol:
Pieter, Ek kan nie wag nie!