Page 1 of 3
Price for 4.8 motor?
Posted: 09 Jun 2010 11:30
by Sias
What would be a good price for a 4.8 motor and 5-speed auto box? The motor has done ±95 000km and has a full service history. I don't drive the car hard and haven't done any extreme off-roading.
The motor will be available within the next two months, if all goes according to plan.
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 09 Jun 2010 14:24
by Theuhan
Is daar al n prys, en kom hy met al die computers?
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 09 Jun 2010 15:26
by Sias
Theuhan
Ek het nog nie 'n prys nie en het nei 'n idee wat om te vra nie. Ek het gedink so R45 000 - R50 000? Dis vir die motor en die ratkas en al die computers.
Die enjin en ratkas wat ek wil insit kom met al sy eie elektronika en rekenaars ens.
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 09 Jun 2010 17:02
by JG Shields
Sias,
Ek is deur daai oefening. Prys is moeilik om te bepaal. As jy die totale pakkie wat nodig is kan kry vir minder as R50000 doen jy goed. Die belangrikste is WAT ALLES IN DAAI PAKKIE IS. Ek weet nie waarin jy beplan om die 4.8 in te sit nie, maar daar was baie komponente van my 3.0Di wat glad nie aanpasbaar was met die 4.8 sisteem nie bv die "speedo spool". Ek was gelukkig om alles te kry wat ek nodig gehad het. Ek het nog al my notas en sal dit met jou deel as jy belang sou stel. Jy's welkom om my te bel as jy wil.
JG Shields
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 09 Jun 2010 23:11
by Kagiso II
Eisjjj - JG - Sias wil VERKOOP - nie koop nie - hy HET 'n enjin en ratklas [ek vermoed hy is oppad Le4xus toe - hy dink hy gaan brandstof spaar ... ?]
SIAS - ek sal jou liewer ruil - GAAROB vir jou kar ?? 3,0 Di GRX met 400Km oppi enjin [dis reg - 400 = 600 minner as duise4nd en NIE 400honnertdyzind nie ...]
DAN gaan jy baie brandstof minner g'bruik.
(toemaar - ek koggel net - Agarob is nie te ruil nie .. hy bly net hier .. dis my "Swiet Matjien" daai [darem okki vir Boezman weggooi nie

Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 10 Jun 2010 05:40
by Sias
Kagiso is reg, ek wil verkoop. Ek kyk na 'n Chevrolet Vortec 5.3 V8 met die gepaardgaande 5-spoed ratkas. Die firma wat dit doen sweer hoog en laag dat al die karre (Cruisers en Hummers) wat hulle gedoen het 7.5km/l kry. As ek dit kan kry saam met die krag, is dit 'n bonus, maar mens sal seker die eerste ruk sukkel tot mens die ekstra krag (en die klank)gewoond is. Die perd reken ook hulle kry 450Nm op die wiele teen ±2500rpm... Ek beplan om die 19de Junie te gaan kyk na sy werk...
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 10 Jun 2010 09:34
by Kagiso II
Hi Sias
Kontak paar plekke soos TOY-SAN in Pta Wes' Wannenburgs; ???Engine Den? en verneem wat hulle jou sal aanbied op die 4.8 met ratkas & "loom" ..
Las dan self so 15 - 20 % by en adverteer vi daai prys ??? sommer gedagte.
[Ek kan vi jou 'n koper kry tjop-tjop ... as jy prys gee. [Rondom 30 - 35 K ???]
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 10 Jun 2010 10:00
by JG Shields
Jammer ek het Sias verkeerd verstaan.
Sommer net nog 'n SPANNER in die speke....Verander net die 4.8 se diff vanaf 3.83 na 'n 4.01 ratio en doen weer die krag en brandstof toetse. Sias, jou verbasing gaan baie groot wees.
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 18 Oct 2010 19:26
by jeanne.volschenk
hi guyys,
What was the outcome here? What happened to the 4,8 and at what price did it happen. I just returned from a two week holiday to find that my Baby sitter (my Mom) burst a heater pipe and drove my patrol to a stand still (TB45) Reading trough your comments make this seem like a blessing, now I have a reason to do something. So what do I do? 4.8 I like the standard fit. I saw the Duramax mentioned but what about a VG56 Armada/Titan motor and also new Patrol or 5.9L cummins Dodge Ram (diesel) Has any one done any of this before?
Re: Price for 4.8 motor?
Posted: 19 Oct 2010 21:36
by davejones
Jeanne sorry to hear about the demise of your TB45
I can comment on the cummins, my swambo's dad had a look at that earlier this year, if i rememer correcly the biggest issue was space.
good luck finding a replacement!