Ungili se nuwe Tekkies
Posted: 29 May 2010 13:59
Ek moes die Pajero se bande vervang en besluit toe om Ungili se Bridgestone A/T's op die Pajero te sit en nuwe bande vir Ungili te kry.
Ek wou Kumho KL71's opsit maar die prys was R3100/band en die Bridgestone A/T's was R2900/band. Ek kry toe die Bridgestone M/T's teen 'n baie goeie prys en sit hulle toe op - nou het die Patrollie en die Safari M\T's op!!
Met die 285/75x16's wat ek nou op het is die speedo slegs 1km/h uit en die afstand meter lees 4% minder.
As iemand belangstel ek het 2 BF's -265/75x16's met so 5-6mm loopvlak oor wat ek van ontslae wil raak.