Page 1 of 2

Service problem

Posted: 19 May 2010 09:14
by johankeller
Hi all
Can anyone help me? I recently serviced my 4.5 GRX. When i did remove the plugs i saw that the gap was almost twice the normal size, so with replacing them i did make sure that the gap was correct according to specs but know my patrol is using alot more fuel it went up from 6.5 to 5.0 at normal driving conditions. Dit i do something wrong or must i still adjust something like the timing???

Re: Service problem

Posted: 19 May 2010 12:37
by Herrie
Johan, laat asseblief weet as jou goeie branstof verbuik hestel as jy die gaps weer grooter maak. Ek wil ook graag so 'n brandstof verbruik hê - dan maak ek myne se gaps ook grooter.

Re: Service problem

Posted: 20 May 2010 13:55
by johankeller
onthou mypatrol is heel "naked" geen extras op nie miskien help dit bietjie.

Re: Service problem

Posted: 21 May 2010 07:56
by tour de frans
Het jy net die plugs vervang,of wat nog het jy gediens.

Re: Service problem

Posted: 21 May 2010 09:08
by Herrie
Ons het hierdie saak bespreek en die gevoel is dat die grootter plug gap beter verbranding tot gevolg kan hê maar dat dit miskien meer stress op die ontsteking sisteem kan sit.

Re: Service problem

Posted: 23 May 2010 06:49
by johankeller
tour de frans wrote:Het jy net die plugs vervang,of wat nog het jy gediens.
ek het al die filters en olie gedoen

Re: Service problem

Posted: 23 May 2010 10:03
by Saltman
Hallo Johan

Ek sal graag wil weet hoe jy 6.5 km/l kry!
My 4.8 het dit nog net op een trip gekry en toe was die voertuig leeg met slegs 2 mense in en dit was lang pad ry teen 120 km/h!

Wat was die gaping toe jy die ou vonkproppe uitgehaal het?
Watter nommer vonkproppe het jy uitgehaal?
Het jy dieselfde hittegraad vonkproppe teruggesit?
En wat beskou jy as die die korrekte spesifikasie gaping vir jou 4.5?

Volgens die Max Ellery handboek is die normale TB4.5E vonkprop 'n NGK BPR5E-11 met 'n gaping van 1,0 tot 1,1mm.
(Hot plug = BPR4E-11 en Cold plug = BPR6E-11)

Vir die TB4.8DE is daar 2 gapings:
1,1mm vir Platinum vonkproppe (Standaard = PLFRA5A-11) en
1,0 tot 1,1mm vir normale vonkproppe (Standaard = LFRA5A-11).

Hoop dit help
Herbie

Re: Service problem

Posted: 24 May 2010 13:57
by johankeller
Saltman wrote:Hallo Johan

Ek het altyd 6.5 gekry teen 120 op die oop pad (gaan gereeld Lesotho toe) en ek is alleen in die voertuig met feitlik geen begasie.

Jammer ek kan nie nou onthou wat die plugs was wat ek uit gehaal het nie maar die gaps was so 1.6mm. Kan jy my dalk se watter plug die beste is om in te sit ek het nou die NGK BPR5E-11 in gesit met n gap van 1.0mm?

Dankie vir die hulp sover dit help baie.

Re: Service problem

Posted: 24 May 2010 19:42
by Saltman
Hi Johan
Jammer ek kan nie nou onthou wat die plugs was wat ek uit gehaal het nie maar die gaps was so 1.6mm. Kan jy my dalk se watter plug die beste is om in te sit ek het nou die NGK BPR5E-11 in gesit met n gap van 1.0mm?
Frans waar is jy nou?
Johan as jy gereeld Lesoto toe ry vanaf GP, dan moet jy kyk na die volgende:
Jy is hoog bo seespieel en Lesotho is nog koud boonop. So jy kan dalk kyk na die volgende:

Vanaf http://www.spark-plugs.co.uk/pages/tech ... er_factors
Q: Are there any other factors which may affect which heat range plug I should use?
A: Yes, most important are atmospheric conditions/altitude (high altitude means less oxygen and colder running, warmer plugs needed - low altitude is vice versa), grade of fuel used (lower RON (research octane number) means colder plugs are necessary to prevent detonation/pre ignition. USA has low RON fuel, Japan has high RON and UK is in between), driving style is also important - USA has slow roads and low speed limits meaning hotter plugs are needed, Germany has the fastest roads and sometimes no speed limit meaning cold plugs are needed, UK is in between USA and Germany.

Gaan kyk ook by http://www.lambretta.co.uk/downloads/sparkplug.html as jy meer tegniese inligting soek.
Hulle se bv "A colder plug needs to be used on longer journeys, and tuned machines."

DIe NGK BPR5E-11 wat jy nou ingesit het is die normale plug, so jy moet dalk kyk of jy die ou plugs nog het om te sien wat dit was. Maak die gaping groter na ten minste 1,1mm en kyk of dit 'n verskil maak. Kyk net na die ander "logiese opsies:
- is die brandstof filter regte rigting om in geinstalleer?
- is al die vonkpropdrade in die regte volgorde gekoppel en maak hulle goeie elektriese kontak

As jy bv wil kompenseer vir die hoogte bo seespieel en temperature, kan jy dalk 'n warmer vonkprop oorweeg (BPR4E-11), want soos jy gese het jou voertuig is nog heeltemal standaard. Was hy gemodify moes jy weer kyk na kouer vonkproppe!

Hoop dit help
Herbie

Re: Service problem

Posted: 25 May 2010 06:42
by johankeller
Saltman wrote:Hi Johan

Vreeslik dankie ek sal gaan kyk sodrae ek weer huistoe gaan.