Page 1 of 2
Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 11:03
by Kagiso II
eL O gents - PLEASE - Lobo is stuck at "Brake 'n Clutch" -
Some two weeks ago the brakes went all sille on me and only the one rear wheel would brake .. { maak nogal 'n lekker 180 as jy bikki HARD stop - veral in die reen... ek dink dis plesierig maar Dwergie laaik dit B-Oll.}
Ons het hom gestel-stelstel .. until it was good as new again - untill 2 days ago, same ^^^^*#@ And arem Dwergie was driving it

So I took it in to have it adjusted again - this time they came with new gabble - the drum is oval - thus the lockin-up... ? since when and how does this happen??? all of a sudden?
Vanoggend they tell me the rear pistons on teh brakes are pitted and they cant find any ...
SO my plea - Anubody knows of somewhere i can get rear brake pistons for a 1982 DATSUN SAFARI [aka Nissan Patrol]
I stil dont know what Lobo's number is .. is it GQ or GY or just G ...?

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 11:58
by AndriesS
Daar is ander opsies as die parte nie beskikbaar is nie.
Sleeve en laat maak nuwe pistons of gaan met die parte na n plek soo Winbrake(Jhb) of Norbrake(Boksburg) en hulle sal dalk vir jou iets kan match wat baie naby is en wat dieslefde job sal doen.
Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 13:13
by Kagiso II
Dankie John ... nou voel ek aan my vel wat meen die manne as hulle sĂȘ "die Datsun se parte is nie beskikbaar nie" [maar ek dink darem jy sal sukkel vir 'n 1982 Cruiser se agter briek silinders ook

]
Thanx vir hirri, groete, mooiloop, Oompie
Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 13:22
by tour de frans
Los hom so Oom,daai 180's klink lekker,as n ou dit reg beplan kan n mens n netjiese u-turn maak
Ek spot net Oom,hier is manne wat die sylinders fix asook die piston,so daar bo sal Oom regkom soos Johndough se.
Groete
Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 14:45
by Gerrit Loubser
Kagiso II wrote:I stil dont know what Lobo's number is .. is it GQ or GY or just G ...?

Oom Mac, moenie bekommerd wees oor daardie Australiese benamings nie

.
Nissan noem daardie trok 'n model 160.
Ek dink die Aussie-kode vir die 160 is die MQ (Y60 is GQ en Y61 is GU)

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 05 May 2010 20:33
by Kagiso II
Dankie manne - maar Lobo staan nogsteeds gatomhoog - maar Jakes Louw het annerkant oppi Nissan plaas voorgestel ons traai die Cabstar / Caball silinders ..
Maar Skankwan is trug op die werf - so nou kan ek weer beweeg..
Agarob is hopelik ook teen more aand tuis... en Saterdag is ek in BOTSWANA vir 10 dae

[nee gannie jag of toer nie - gaan op uitreik Boesmans toe

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 06 May 2010 23:20
by Kagiso II
and after all this - all a false alarm because the guys I gave Lobo in to sort out the brakes sent him to "Brake & Clutch Menlyn"
They then told me that Paul [at B & C] told them teh cylinders were shot - Toaday I went to see him myself, and it came out all was a big fat lie - there is NOTHING wrong with the brake cylinders .. all he told them was that the b/cyl tends to start leaking after new brake shoes are fitted - and he wanted to know if I wanted the cylindrewe replaced now - or later IF and WHEN they do start leaking ..
i told him to fit the shoes - as Lobio is now 3 days just standing there - waiting for ^^^^ knows what, because a greedy 'inhalige' blxzm wants to score on me... because I'm old I must be stupid ???
SO - lobo is home - brakes are a bit mushy - so it has to be blead again .. but they stop in a straight stripe - and Dwergie is happy .. because she now regards Lobo as "her" car

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 07 May 2010 07:37
by Herrie
Dit bewys net weer hoekom ek niemand vertrou om aan my voertuig te werk nie - ek doen dit eerder self

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 10 Nov 2010 16:12
by Kagiso II
agge jaaaaaa - dis "official" - Lobo se "inner seals" [waar die d/shaft in die diff ingaan ] is gedaan en ons kannie nuwes kry nie - Het IEMAND raad?
- Ook - die regter drive shaft [die korter een] is ook verweer agv die seel wat gelek het en hy bikki droog geloop het
So - the request is for assistance in finding 2 x INNER side shaft seals for a 1982 Safari S/W
[Paul het sopas gebel - hy kan die seels by NISSAN kry .. teen R490 + vat stuk/elk/een
Still need those brake cylinders -
ek verkoop sommer die ding ... wie wil my offer maak ?
Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Posted: 10 Nov 2010 16:50
by Herrie
Mac, ek het myne by Bearing Man gekry - al verskil was dat hy 1mm breer was as die ou een.