Gee my PATROL plesier terug ASB
Posted: 07 Apr 2010 20:57
Dagse, nuut op die forum
My 4,5GRX verkoop toe ek skrik vir die petrol prys,... wat 'n fout
OME, BB, Radio, free flow, Steve's stage one. bl bla bla
Nou soek ek weer een. Diesel of Petrol. Ek sleep dus sal die diesel turbo moet he. 4.2 aftermarket is ok.
Ek gebruik my voertuig hoofsaaklik vir toer. dus grondpaaie en jeeptracks. maar soms raak die rivierbeddings en terrein challenging. veral met sleepding
Anyway, hoop enige iemand kan my in rigting stuur
Peet