River Trip 07-11 August 2025
Posted: 24 Apr 2025 08:40
Time to start planning for the annual river trip.
Yes it is River trip

As we know 5 days are required, so 2 days of leave needs to be set aside Thursday 07 and Monday 11 August 2025. This will help to ensure that we do not have to travel on the roads for the peek long weekend traffic.
Roete:
Krugersdorp tot by ingang van Molototsi 472km - Daar is 'n nuwe garage 9km voor ingang
Petroport op N1 tot by ingang van Molotosi 376km
Molotots so 94km dik sand
Klein Letaba so 56km sand
Basiese reelings vir die trip:
Donderdag 07 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... - Konvooi vertrek 06h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Die wat nie wil konvooi ry - 12h00 by die ingang na die Moletotsi. ONTHOU OM VOL TE MAAK IN VOOR JY AFDRAAI NA RIVIER, daar is garage 12km voor ingang van rivier!!!
Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete (opsioneel) en maak voertuie vol (opsioneel), en dan die R81 waar ons optop by Maphalle 126km van Polokwane. Van hier is dit nog 20km tot by ingang van Molototsi.Daar is 'n nuwe garage 9km voor ingang
Donderdagaand word daar ge kamp in die Moletotsi. LET wel daar gaan Donderdag reeds 'n ent in die rivier gery word, wil uit die beskawing uitkom!!!!!!!!!!
Frydag 08 Augustus van 07h30 begin voertuie in die rivier af ry. Vanaand slaap ons naby Dzumiri. Once Again Anthony will be making the decision on where we camp.
Saterdag 09 Augustus - Vanoggend vertrek ons en ry laaste stuk van Moletotso voor ons so 20km al langs die heining van die Kruger Wildtuin.
Sondag 10 Augustus an 07h30 begin voertuie in die rivier af ry, ons ry tot so naby moontlik aan die uitgang van die Klein Letaba.
Maandag 11 Augustus oggend rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.
(Indien werklik nodig kan brandstof verkry word halfpad deur Moletotsi by Dzumire),vat so 2 dae om te doen (daar is ook n klein garage Moletotsi so 9km van Moletotsi uoitgang- afgelope 7 jaar weet ek van 1xkeer wat daar nie brandstof was nie maar dis 2 pompe... en KONTANT!!!!!),
Brandstofverbruik teerpad soos wat jy natuurlik jou voertuig ken
Binne in die rivier het my 4.2 Petrol geval van 5.5 na 1.9km/L en Oellie se 4.5 van 5.9 na so 3km/l, Die 4.2 Diesel gee so gemiddeld van 5km/l, natuurlik hoe meer jy speel hoe swaarder kan dit raak....
Verblyf: Slaap in die rivierbedding en jy moet 100% selfversorgend wees, geen koste vir verbyf. dus ook GEEN GERIEWE.
Innerlike Jy moet alle kos, water en "bruin Fanta" saam ry, hoe hongerder en dorser jy is, hoe meer is jou koste
Jy het minstens so 6 ure nodig om daar en dan weer terug te kom, dus ook die rede waarom daar twee dae uitgesit word net om heen en weer te ry.
Kostes
Brandstof = 900km teerpad en 170km dik sand vir beide riviere.
Tolgeld vir die N1
Kos vir die 5 dae
Drinkgoed - so dors as wat jy kan raak moet jy maar inpak....
Basiese verloop van die dag:
Aangesien dit nog winter is kom die sonnetjie nog nie so vroeg op nie en kan dit redelik koel wees in die oggend....
Daar kom gewoonlik so om en by 6uur lewe in die "kamp"
Die ketels word aangesit vir 'n koffietjie
Kampgoed en slaapplekke word opgeslaan en afgebreek
Eet 'n beskuitjie saam met 2de koppie koffie
07h00-07h30 begin die voertuie vertrek vir die dag se ry (NIKS later as 09h00 vir laaste voertuig)
Volg die rivier en geniet die speel...........
Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien dit so n' groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.
Volg die rivier en geniet die speel..............
Hier rondom 15h00 begin die soek na geskikte staanplek vir die aand (kamp word gemaak niks later as 16h00 - onthou agterste voertuig is maklik uur of meer agter voorste voertuig)
Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek. HOUT begin baeie skaars raak
So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel
LET DAAROP DAT DIE "TRIP" VER VAN DIE BESKAWING IS, DAAR WORD NIE VOORSIENING GEMAAK VIR MEDIESE BYSTAND NIE EN ELKE PERSOON WAT SAAM GAAN MOET SELF VERANTWOORDELIKHEID VAT VIR ENIGE GEBEURE WAT MAG OPDUIK!!!!!
DIE FORUM NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR ENIGE PERSOON OF VOERTUIG NIE!!