Page 1 of 1
Y61 4.8 ECU Needed
Posted: 10 Mar 2025 15:43
by Zakhil
Howzit guys,
The issue with the throttle body exchange was finally found. The mechanic in Mossel Bay did indeed blow the ECU when he "tested" it. So seems the TB is working but now I need an ECU.
Does anyone know or have one lying around?
Thanks in advance!
Re: Y61 4.8 ECU Needed
Posted: 11 Mar 2025 07:10
by jonathan
Hi Zak. Met my laaste rondte van ECU issues het Thys vir my 'n ander een gekry. Ek PM sy nommer vir jou
Re: Y61 4.8 ECU Needed
Posted: 11 Mar 2025 10:13
by Zakhil
jonathan wrote: ↑11 Mar 2025 07:10
Hi Zak. Met my laaste rondte van ECU issues het Thys vir my 'n ander een gekry. Ek PM sy nommer vir jou
Jis baie dankie Jonathan!! Laaste rondte klink vir my meer gereeld as wat mens wil he.
Re: Y61 4.8 ECU Needed
Posted: 11 Mar 2025 10:14
by Zakhil
Mag ek vra wat jy betaal het vir hulle?
Re: Y61 4.8 ECU Needed
Posted: 13 Mar 2025 07:09
by jonathan
Zakhil wrote: ↑11 Mar 2025 10:13
jonathan wrote: ↑11 Mar 2025 07:10
Hi Zak. Met my laaste rondte van ECU issues het Thys vir my 'n ander een gekry. Ek PM sy nommer vir jou
Jis baie dankie Jonathan!! Laaste rondte klink vir my meer gereeld as wat mens wil he.
Ja ek het ongelukkig al twee gehad wat gegaan het
