Page 1 of 1

Hobby Park outing, Saterdag 8 Junie

Posted: 04 Jun 2024 19:21
by Pieter B
Ek gaan Saterdag uit na Hobby park toe in Krugersdorp. Ek wil so 9h30 begin met die roete en sal na die tyd eers braai. Wie gaan saam?