1996 Patrol 4.2 SGL (Petrol)
Posted: 19 Jan 2024 14:28
Ons GQ is in die mark aangesien ons dit nie meer gebruik vir die doeleindes waarvoor ons dit aanvanklik gekoop het nie (2022 by Bill in Knysna).
KM's: Nou 196k
Snorkel
Spotlights
Full Terrain Tamer kit - 50mm
Ekstra reverse lig
10.5x31.15 Westlake MT's
Dashboard Cover
Voertuig is in 'n goeie toestand - 28 jaar oud.
Prys: R110, 000.00
Voertuig is in George
KM's: Nou 196k
Snorkel
Spotlights
Full Terrain Tamer kit - 50mm
Ekstra reverse lig
10.5x31.15 Westlake MT's
Dashboard Cover
Voertuig is in 'n goeie toestand - 28 jaar oud.
Prys: R110, 000.00
Voertuig is in George