Page 1 of 1

4.5 Throttle position sensor

Posted: 26 Nov 2023 12:10
by BaasWiets
Hallo hoop dit gaan goed met almal wil graag weet waar kan ek n throttle position sensor kry vir my 4.5. Het my engin bietjie skoongemaak vanmĂ´re en lyk my nie die ding like water nie as hy ingeplug is start hy moeilik en as ek hom uitplug start hy soos niks nie maar wil nie oprev nie het al electrical cleaner gebruik maar help nie veel nie dankie.

Re: 4.5 Throttle position sensor

Posted: 26 Nov 2023 16:04
by Peter Connan
Het jy Dawid Volschenk al probeer?