Y62 Brandstof gebruik
Posted: 28 Aug 2023 08:40
Ek wil tog deel wat my verbruik is op die Patrol.
Die N12 vanaf Klerksdorp na Swellendam.My vrou ry alleen 120 km/h soontoe en terug +- 2300 km. 7,64 km/l
Ek bestuur soontoe en terug, slegste 5.6 km/l gemiddeld 6.5 km/l [ Ek was darm 90 min vroeer by die huis en dit was Lekker.]