Page 1 of 1
Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 10:59
by AndriesS
How do I clean the sensor, do I just spray cleaning liquid into the square hole at the bottom and what works the best, i.e. does not break anything?
Switch cleaner
Carb Cleaner
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 11:26
by Herrie
Jy moet hom blykbaar uithaal en met carbcleaner spuit van 'n afstand van 30 cm.
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 12:19
by JG Shields
ditto
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 13:26
by AndriesS
Dit lyk net asof hy so toe is dat ek nie eers naby die warm filament gaan kom nie
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 13:32
by tour de frans
Soos Herrie se.

Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 25 Mar 2010 14:28
by Kagiso II
Moet hom netnie met 'n ou tanneborsel skrobber nie ...
Wynns of Spanjaard Carb Cleaner [soos ek getoets het onner die spul is dit die 2 wat die beste "antistatic" eienskap vertoon het.. nounie laboratorium nie - sommer hier by die huis]
Die "switch" cleaner hou skoon maar doen nie die "grime" so effektief weg nie [20cm is ook ver gebnoeg - Aseblief netnie nader nie - daai draadjie is bajja dun.
Plak bikki foto van jou AFM - en ways waar jy wil spuit??? - my kar s'n kyk jy daai draadjie in di eoog ?]
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 26 Mar 2010 07:25
by AndriesS
Ek sal n foto neem die naweek .
Re: Cleaning MAF sensor on GU
Posted: 26 Mar 2010 08:15
by JG Shields
Andries, ek het 'n ekstra sensor hier by my as jy wou vergelyk.