Page 10 of 19
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 04 Jul 2019 13:38
by offroadbiker
Nou weet ek hoekom Errol nie saamkom nie............
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 04 Jul 2019 13:54
by iandvl
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 04 Jul 2019 13:59
by offroadbiker
And the first cancellation after landrammel joins

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 05 Jul 2019 10:44
by offroadbiker
Vir die "ou" hande
Post 1 het ek n poll opgesit - sal jy n trailer op die river trip vat?
Gaan vote asb dat ons bietjie sien wat se julle.
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 05 Jul 2019 12:09
by TijmenvdS
Most of the river there is big open sections and a trailer wouldn't be a problem. The issue is at the narrow rocky sections where we get out to guide. That is when manoeuvrability is necessary and a trailer will not work.
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 05 Jul 2019 13:46
by Peter Connan
Ek het so drie jaar gelede baie ernstig oorweeg om my sleepwa saam te vat, meerendeels om hom te toets.
En ek onthou so twee jaar gelede was daar 'n knaap met 'n ML merc en 'n off-road karavaan. Het hom egter nooit weer na die eerste oggend gesien nie, en ek het geen idee of hy omgedraai het en teruggegaan het huis toe, en of hy net die moeilike dele misgery het nie.
Ek glo mens sal 'n relatief klein en ligte treiler deur gesleep kry, maar jy gaan om die rotstuin moet ry en baie van die ander lekker speelplekke ook moet mis.
Ek dink as jy voel dat treiler sleep die enigste manier is waarop jy toegelaat sal word om die trip te doen, is jy welkom om te probeer, maar aan die ander kant, as jy die trip sonder 'n treiler kan doen, gaan dit verseker lekkerder wees as om hom met een te doen.
Ek wil net byse, dis nou spesefiek ligte, klein sleepwaens wat redelik robuust is. Ek sou se die Metalian Mini is omtrent die swaarste/grootste (1250kg) sleepwa wat ek sou probeer saamsleep. En meeste kamp-sleepwaens is heelwat groter en swaarder, en min van die boks-sleepwaens is nie stewig genoeg nie.
Verder, so elke paar jaar is daar 'n redelikke steil sagte sand klim wat mens nie kan misry nie. En gewoonlik wanneer dit gebeur, moet 'n redelikke groot persentasie van karre daar uitgesleep word. Ek onthou een jaar was daar net 4-5 karre wat die een wal op eie stoom gemaak het. In hierdie situasie gaan jy sukkel. Maak seker jy het die nodige gereedskap om jou sleepwa af te haak, en op sy eie te sleep. Iets graaf-vormigs wat mens aan die haak vasmaak sodat hy oor die sand kan gly.
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 08 Jul 2019 20:07
by ChristoSlang
Dirk, my baas reken ek mag maar verlof vat & julle join
Is daar plek vir nog 'n Patrollie?
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 09 Jul 2019 08:18
by offroadbiker
Altyd

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 10 Jul 2019 09:50
by izakjbrt
Vinnige vraag vir almal wat al n paar keer die trip gedoen het. Ek was nog nooit daar nie, so weet nie hoeveel derduisende Leeus daar rond loop nie. Moet mens in tente slaap of is dit veilig genoeg dat ek sommer onder die awning op n stretcher kiep? Probeer sien wat ek alles moet pak (en is baie lui, so hoe minder en vinniger hoe beter)
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 10 Jul 2019 10:21
by offroadbiker
Daai antwoord moet ek nou mooi oor dink...
Wag, kom ons se maar net dat daar al n paar ouens was wat sommer langs die vuur, of onder 'n gazebo, en onder 'n awning geslaap het, so ja dit kan seker gedoen word.
Tinus en Piet het een jaar gegaan met 2 slaapsakke en 4 blikkies boelie beef
2017 in die Klein Letaba langs die Kruger heining het ons 'n Hyena in die kamp gehad..........
Die locals het tot dusver nog nooit gepla nie, en ons kan maar net hoop dit bly so. Nie dat 'n tent seil seker n verskil sal maak nie.