Page 10 of 31
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 11 Feb 2017 19:40
by Wilkie
Ek dink ook met daai groot bande van jou Michael sal jy soos n krap oor warm sand hardloop.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 12 Feb 2017 15:45
by Tommie
Alex, daar is nie n manier wat jy die V8 by die huis kan los nie. Dt is dan die een plek waar hy tot sy reg kom. Jy gaan alle duine maklik ry, die agterste duin by Waterford gaan n goeie challenge wees, en ons het genoeg tyd om aan te hou probeer.
Michael, sal ook graag wil sien wat julle koolstowe doen, ons het maar min met diesel Patrols daar gery, maar soos ek se een van my vriende Tinus, ook op die forum het al met sy pickup die roete ook gedoen, hy is wel baja vaardig met sand ry. Ons sal vinnig leer van sand ry..... Eintlik maar maklik. Banddruk is maar die belangerikste. En bly in die spoor.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 12 Feb 2017 19:20
by Alex Roux
Tommie wrote:Alex, daar is nie n manier wat jy die V8 by die huis kan los nie. Dt is dan die een plek waar hy tot sy reg kom. Jy gaan alle duine maklik ry, die agterste duin by Waterford gaan n goeie challenge wees, en ons het genoeg tyd om aan te hou probeer.
Tommie, v8 kom saam. Ek sien baie uit.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 12 Feb 2017 19:45
by Michael
Ja Tommie, so ver is ek verseker daar en wil baie graag sien hoe my diesel maak op die duine.
Selfs my vrou en kinders is al reg vir die outing
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 13 Feb 2017 11:53
by iandvl
Ongelukkig gaan ek die ene moet uitsit. Te veel "irons in the fire" op die oomblik. Maar geniet dit, en gaan groot. :)
Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017
Posted: 14 Feb 2017 14:33
by Wilkie
offroadbiker wrote:Bywoning
Voorlopige lysie
1) Tommie Yster KAMP KOMEDANT
2) Alex Roux
3) Tinus Lotz
4) Abri Hofman
5) Oom Mac
6) Graham G-Tech (aka PathMaker)
7) Dawid Pieterse (Ossewa)
8) Picasso (Henning)
9) David M
10) Ckaber
11) Wilkie (Errol)
12) Maginty (Manie)
13) hitsch
14) Pst JJ
15) tijmenvdS
16) Michael
Miskien
1) Peter C
2) Jonathan
3) Anton Schutte
Is die lys op datum....

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 14 Feb 2017 19:39
by Peter Connan
Ek is ongelukkig uit.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 14 Feb 2017 19:40
by hitsch
Guude
Do we use radios for communication and if what frequency you using ?
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 15 Feb 2017 14:40
by Tommie
Christian.
Yes we will be using radio's. Will have the frequency shortly.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 16 Feb 2017 07:40
by Wilkie
Ek het n gemonteerde radio met offroad club frekwensies op wat Graham aka pathmaker vir ons laat doen het...Tommie miskien kan met hom n ietsie reel ...
