Page 10 of 27
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 11 Oct 2016 20:15
by Michael
Marius Vorster het nie betaal nie en gaan dit nie meer kan bywoon nie
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 11 Oct 2016 21:19
by Alex Roux
SJC wrote:Wilkie wrote:Wat is die minimum nommer van inskrywings ...??
Moet 10 wees, sover ek weet.
Ek dink ons is naby genoeg aan 10, nog net so bietjie raap en skeaap - Tinus? Christo?...
Ek wag nog vir die admin tannie om na my terug te kom. So hulle klink nie te-gestres nie.
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 06:20
by Wilkie
Mr Graham Cummings,,,,
Mr David Volschenk,,,,,
Mamba jy moet jou diff lock kom toets my ou ..waar is julle

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 13:05
by Mamba
Ek het ook reeds betaal. Dit gaan lekker wees.
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 13:21
by Tinus lotz
Nounet met mr boegman gepraat hy het ook betaal maar hulle het hom gemis
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 13:42
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Nounet met mr boegman gepraat hy het ook betaal maar hulle het hom gemis
As hy gaan dan sal Alex ook gaan ...????
Mnr Lotz ..het jy al getik in die "go box"

??
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 14:05
by SJC
1) Alex Roux - PAID
2) Christo Boegman - PAID
3) Fanus - PAID
4) Michael - PAID
5) Manie - PAID
6) Timken (Nico) - PAID
7) Wilkie (Errol) - PAID
8) Anton Mamba - PAID
9) Andre Vorster - PAID
10) Alex Botha ?
11) Tinus Lotz - ???
12) Oom Mac
13) Etienne Gous
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 17:31
by Kagiso II
1) Alex Roux - PAID
2) Christo Boegman - PAID
3) Fanus - PAID
4) Michael - PAID
5) Manie - PAID
6) Timken (Nico) - PAID
7) Wilkie (Errol) - PAID
8) Anton Mamba - PAID
9) Andre Vorster - PAID
10) Alex Botha ?
11) Tinus Lotz - ???
12) Etienne Gous
Oompie val uit .. funding ghôn en spaarvarkie gedrein.
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 17:43
by Tinus lotz
Michael skryf examen ek en hy ruil ek sal met hom regmaak

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 12 Oct 2016 17:51
by SJC
Tinus lotz wrote:Michael skryf examen ek en hy ruil ek sal met hom regmaak

Met ander woorde(?):
1) Alex Roux - PAID
2) Christo Boegman - PAID
3) Fanus - PAID
4) Tinus Lotz - PAID
5) Manie - PAID
6) Timken (Nico) - PAID
7) Wilkie (Errol) - PAID
8) Anton Mamba - PAID
9) Andre Vorster - PAID
10) Alex Botha ?
11) Etienne Gous