Page 10 of 64
Re: Patrol Spotting
Posted: 11 Apr 2016 10:01
by iandvl
offroadbiker wrote:Afmetings is Peter se afdeling
Ek sou like om daai "protectors" of wat jy dit ookal noem oor die ligte in die hande te kry....
Dirk, ek is huidiglike besig om 'n stel te maak uit 3mm perspex vir GU Patrol (pre-facelift). Dit gaan redelik goed - ek sukkel net bietjie met tyd om klaar te maak. Die eerste stel sal rukkie vat om reg te kry. As hulle klaar is, gaan ek 'n "mould" maak vir die goed so addisionele stelle hoort bitter maklik / vinnig te wees.
As ek bietjie GQ kan meet, sal dit redelik maklik wees om vir hulle ook te maak. Inteendeel, ek dink dit sal nog makliker wees om vir die GQ te maak as vir die GU...
Leet maar weet as ek bietjie kan verbyval om op te meet... :)
Re: Patrol Spotting
Posted: 11 Apr 2016 10:28
by offroadbiker
iandvl wrote:offroadbiker wrote:Afmetings is Peter se afdeling
Ek sou like om daai "protectors" of wat jy dit ookal noem oor die ligte in die hande te kry....
Dirk, ek is huidiglike besig om 'n stel te maak uit 3mm perspex vir GU Patrol (pre-facelift). Dit gaan redelik goed - ek sukkel net bietjie met tyd om klaar te maak. Die eerste stel sal rukkie vat om reg te kry. As hulle klaar is, gaan ek 'n "mould" maak vir die goed so addisionele stelle hoort bitter maklik / vinnig te wees.
As ek bietjie GQ kan meet, sal dit redelik maklik wees om vir hulle ook te maak. Inteendeel, ek dink dit sal nog makliker wees om vir die GQ te maak as vir die GU...
Leet maar weet as ek bietjie kan verbyval om op te meet... :)
Ek reken ons praat hier van 2 verskillende stelle

, maar sal defnitief belang stel in vir die voorste ligte ook
Jy is enige ty welkom om by my te kom "val"

ek is maar meeste van die tyd tuis, loop net rond as die Patrol se wiele kan draai

Re: Patrol Spotting
Posted: 23 Apr 2016 21:29
by Picasso
Re: Patrol Spotting
Posted: 05 May 2016 09:11
by iandvl
Het vir Tinus gespot op die R511 vanoggend - ek op pad Midrand toe, hy oppad terug Pretoria se kant toe. In die pickup...

Amper te laat gesien, maar dankie vir die bel in elk geval.
Re: Patrol Spotting
Posted: 09 May 2016 10:07
by Carel
Ek het vanoggend 'n wit 4.5 agter op 'n lowbed gesien op die R21 Suid, reg.no. F***YV GP. Hy het 'n dakrak met daktent opgehad. As dit iemand hier op die forum sin is hoop ek nie daar is groot probleme nie.
Re: Patrol Spotting
Posted: 09 May 2016 10:27
by offroadbiker
Die een in Krugersdorp raakgeloop.
Re: Patrol Spotting
Posted: 09 May 2016 11:05
by Alex Roux
Looks like a factory fitted turbo diesel, which is rare in SA.
Re: Patrol Spotting
Posted: 09 May 2016 14:06
by Tinus lotz
Spares Dirk spares......

Re: Patrol Spotting
Posted: 09 May 2016 19:47
by Michael
Dis n mooi een daai!
Re: Patrol Spotting
Posted: 10 May 2016 10:06
by iandvl
I was on the way to Graham this morning. My Patrol needs a bit of TLC (in the form of new viscous and water pump). When I turned across Eeufees towards Valhalla, there was a pretty, white GU with front black replacement bumper coming the other way. Forum member perhaps ?