Page 10 of 55
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:08
by offroadbiker
Vleis Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB 2 persone 3 aande se braai
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning
25. Ian de Villiers
26. Danie de Villiers
27. Ricster
28 Alex Botha and Annika
Miskien
1. Boskoets
2. SJC
3. Martyn.
4. Louis - Moet net eers Paspoort hernu.[/quote]
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:11
by ChuckThompson
offroadbiker wrote:ChuckThompson wrote:Hallo manne
Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.
Lekerrrrr man, jy sal dit geniet ons is 'n rustige klompie Patrol koppe
Welkom

Dankie Dirk. Ek dink dit gaan vet pret wees.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:12
by SJC
offroadbiker wrote:
Wa koop ons 'n vleisie aangesien ons dit nie mag invat nie???
Hier:
https://www.spar.co.za/Store-Finder?province=10
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:13
by Wilkie
Jis manne lyk my ons raak alweer Epic.....waar is die limit van hoeveel voertuie
Charles welkom

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:17
by offroadbiker
Jong as ek reg verstaan het, kamp ons gratis by die plek op voorwaarde almal koop hulle vleis be die eienaar.............. Tinus?????????????????????????????????????/
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:19
by offroadbiker
Wilkie wrote:Jis manne lyk my ons raak alweer Epic.....waar is die limit van hoeveel voertuie
Charles welkom

Epic - dis die Patrol manier
Dis nog net so laaaank voor ek daai "nuwe" Hankooks kan uittoets

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:50
by Tinus lotz
Dirk jy is reg ons kamp verniet dis sy grond ons koop vleis by hom
Ek dink ons moet probeer nie baie meer as 40 karre wees nie
Wat dink julle?

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:50
by Tinus lotz
Dirk man ek probeer so tussen die traffic forum op my foon dude dit gaan moeilik....lol
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 15:47
by juice
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB 2 persone 3 aande se braai
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning
25. Ian de Villiers
26. Danie de Villiers
27. Ricster
28 Alex Botha and Annika
29 gary roberts
Miskien
1. Boskoets
2. SJC
3. Martyn.
4. Louis - Moet net eers Paspoort hernu.[/quote][/quote]
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 15:56
by SJC
Tinus lotz wrote:Dirk jy is reg ons kamp verniet dis sy grond ons koop vleis by hom
Miskien moet julle 'n vleis pryslys/bestel vorm hier post.
wors?
braaipak?
steak?
skaap ribbetjie?
wat nog?