Page 10 of 15
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 14 Sep 2011 09:48
by Stefan
PS. I've updated the first post on the thread with details of the prizes/sponsorships we've been able to procure, so keep an eye on it.
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 14 Sep 2011 18:45
by G-MAN
Melkbos. Bly uit die water en modder as jy enigsins van jou Patrol hou!

Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 14 Sep 2011 20:02
by Stefan
100% Die water is blykbaar heeltemal "avoidable"

Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 11:21
by Aries66
Mooi gedoen Stefan, julle manne begin nou lekker kook daar ini slaapstad!!
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 12:42
by Stefan

Thanks Louis!
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 12:43
by Stefan
Orders for Jackets are now closed.
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 18:25
by Saltman
Hallo manne
Net so bietjie agtergrond en geskiedenis oor Gerhard se stelling oor Melkbos 4x4 se water gehalte:
Melkbos se rivier water het altyd baie nitriete bevat agv van die stadige vloei en baie boomwortels ens.
Sedert die rivier oopgeskraap is en behoorlik vloei het die eienaar die water laat toets (na aanleiding van manne wat gekla het).
Die water is nou relatief skoon en is nie meer 'n issue nie.
Daar is huidiglik water in helgat wat ons beoog om volgende week uit te pomp. So nie gaan ons lekker speel!!!
Ek bring in elk geval my high pressure gun saam vir die ouens wat wil afspuit.
Die eienaar doen baie moeite met die venue, so ons gaan 'n lekker kuier uitpak.
Daar is 'n groot skerm TV vir diegen wat die Enegland - Roemenie wedstryd wil kyk om 08:00 (he he he) en dan is daar weer 10:00 die New Zealand - Frankryk wedstryd wat dalk 'n goeie een gaan wees!
Eneige iemand wat dalk kan help met 'n pomp om die water uit Helgat te pomp?
Manne, Nissan doen moeite (bring video fotograwe ens) so asseblief sorg dat julle daar is anders moet ek en Stefan al daai spitskaap opeet!!!
Dit sal so awesome wees om 'n groep foto met meer as 60 Patrols te kan neem om die Valies te wys hoe word dit nou eintlik gedoen!
Lekker aand
Herbie
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 21:35
by Kagiso II
NOU praat julle manne my taal ... nog steeds - Dankie vir julle ouens wat daa inni moeiste Kaap-in alli dinge so grĂȘnd ammikaar sit, sĂȘ ekki? Wat skaai die Valies - hulle sal nooi opvang'ie - hull ehet'ie 'n BERG vol Bergies 'ie // djy wiet dan
[ek sou graag saam met julle ouens wou uitspan - maar 3-Provinsies gaan ook GROOT wees [watch maar - ]

Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 15 Sep 2011 22:29
by Saltman
en ek sou wat wou gee om saam met Oom Mac Richtersveld toe te gaan!
Kies asb nou vogende keer 'n datum wat ons ook pas asb!!!
Die bergies ry almal grend karre - van Safari's tot Patrollies!
Ja oom, was planne val so stadig maar seker in plek, dit beloof om 'n lekker dag te wees.
Geniet dit almal!
Herbie
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 16 Sep 2011 08:08
by Herrie