Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 24 Feb 2023 08:40
Mmmm [emoji1318]izakjbrt wrote:Ek gaan die enigste ou op aarde wees wat 700km met 'n patrol ry om dit te gaan laat diens, wag, met 2 patrols. Sal vir Anthony gratis verblijf by die see gee, en lommer by die waffle house. Wen WenTinus lotz wrote: ↑19 Aug 2022 06:41 Isak mens reel net n kuier wanneer dir tyd is Anthony se wifi werk great [emoji106]