Page 9 of 9

Re: Moegatle; 14 - 16 Feb 2020

Posted: 25 Feb 2020 10:57
by XenoBlitz
Daardie goue Patrol sonder nommerplaat flex darm maar baie mooi. QQQ

Re: Moegatle; 14 - 16 Feb 2020

Posted: 25 Feb 2020 14:34
by Peter Connan
XenoBlitz wrote: 25 Feb 2020 10:57 Daardie goue Patrol sonder nommerplaat flex darm maar baie mooi. QQQ
Wilhelm, daai is Tijmen se kar wat so mooi flex.
Maar jy behoort hom te kan beat... Ek doen.

Re: Moegatle; 14 - 16 Feb 2020

Posted: 26 Feb 2020 07:44
by XenoBlitz
Nogsteeds, daai Patrol flex mooi.
Peter Connan wrote: 25 Feb 2020 14:34 Wilhelm, daai is Tijmen se kar wat so mooi flex.
Maar jy behoort hom te kan beat... Ek doen.
Maar daar is nie so mooi fototjie van jou nie :blonde: :P

Jy sal my nie glo nie: maar ek kon nog nie die limiete ORDENTELIK toets nie...

Die laaste par keer wat ek gery het was saam "minder bevoorregte voertuie". Het nie eers diff lock aangesit nie.