Page 9 of 31
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 07 Feb 2017 15:52
by Michael
Dirk, ek dink jy kan my naam onder die VERSEKER lysie sit

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 07 Feb 2017 19:48
by Grant
For those with the old diesels, please be careful. Did this trip and was a major struggle. My Patro ( drik's now) soldiered on but was not in a happy place. the 4.2 do not enjoy the revving that is required to get u the dunes. Managed to get eveyr ware but was not enjoyable as I put that engine through some thing I would not even do. After day two sand get boring, so would suggest a three day trip is best. We did the 5 day trip and last days was no fun. Also do not expect great diesel consumption - even the diesels drink it down.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 07 Feb 2017 20:33
by Michael
Grant I want to say that not all diesels are equal
I have done a 3 day river trip which is just sand driving including drag racing and all sort of boy stuff and it was heaps of fun!!
Worst fuel consumption was 5km/l -5,5km/l so its still very reasonable.
I have also done quite a bit of sand/dune driving in Richards bay where the RBM mines are and I love it.
I want to put a small bet on the table and say I want to go further on the dunes than a 4.5........

hopefully I dont eat my words, but thats what its all about......having fun.
My TD42 is build very differantly than what you had. Its got much more power and can handle more abuse. I drive it hard and it can handle it.
I drove a slow TD42 once, but it was not for me, so I feel your pain brother. Even driving in town was irritating me.
Cant wait for the dunes to come!!
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 07 Feb 2017 21:34
by Tinus lotz
Jip ek stem ek weet ....Dirk het nog steeds nagmerries nadat hy in my bakkie gery het.....lol
Ek glo ook daai was die meeste fun wat mens kan hê in daglig....kannie meer wag nie laaskeer was legit....weet net nie of ek my bakkie of my 4.8 moet vat nie

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 09 Feb 2017 17:40
by Tommie
Middag Maats.
Grant, ek dink nie ons praat van dieselfde trip nie. Hierdie een is in die Noord Kaap, en ek dink jy praat van die Namib trip. Ons het al,paar diesels saam gehad. En die motors is glad nie onder druk nie. 90% van die tyd is hulle onder 1800 rpm want dt is 2spoor sand paaitjies.
Michael. Jong ek weeti. Die 3.2 Fordtjies en die 4.5 manne is amper gelyk op die agterste duin, maar dink tog dat die 4.5 so 3 kar lengtes verder kom. Maar dan weer is die grootse probleem met sand ry...... Daai stukkie tussen die stuurwiel en die sitplek.
Baja bly jy gaan saamkom Michael.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 09 Feb 2017 17:47
by Tommie
Alex.
Jy hoef glad nie weer brandstof in te gooi na Griekwastad nie. Maats ek sal se budget vir 1700km op normale verbruik, onthou ons gaan rondry ook tussen die roetes. En dan kan jy vir so 300km se sandry en kwartmyl jaag ook budget. Sand kan jy vir so 3km/l budget.
Maats die is maar net aanwysings, en miskien biekie extreme. Maar eerder so as wat ons gaan sukkel. Maar dan weer is ons almal daar om te help, en niemand sal kort kom nie.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 09 Feb 2017 18:52
by Michael
Tommie dankie vir jou inligting, ek sien baie uit na die trip en is baie nuskurig om te sien hoe my kar teen die 4.5 maak op die duine........ dink nie ek staan veel van n kans teen die 4.8's nie
Soos jy se speel die drywer n groot rol, so ek hoop maar ek kan die pyp rook.
Die voordeel met n diesel is dat indien ek sukkel teen die petrol's kan ek altyd se: ja manne dis omdat ek die diesel ry wat ek sukkel

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 11 Feb 2017 16:04
by Alex Roux
Michael wrote:Tommie dankie vir jou inligting, ek sien baie uit na die trip en is baie nuskurig om te sien hoe my kar teen die 4.5 maak op die duine........ dink nie ek staan veel van n kans teen die 4.8's nie
Soos jy se speel die drywer n groot rol, so ek hoop maar ek kan die pyp rook.
Die voordeel met n diesel is dat indien ek sukkel teen die petrol's kan ek altyd se: ja manne dis omdat ek die diesel ry wat ek sukkel

Ja, jy kan nie verloor nie Michael.
Met my v8 kan ek weer nie wen nie. Almal verwag v8 moet kan pyp rook in die sand, so as ek sukkel....
Ek het ook nie meer verskonings nie. Daar gaan nie water wees waardeer ek moet ry nie...
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 11 Feb 2017 16:18
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Jip ek stem ek weet ....Dirk het nog steeds nagmerries nadat hy in my bakkie gery het.....lol
Ek glo ook daai was die meeste fun wat mens kan hê in daglig....kannie meer wag nie laaskeer was legit....weet net nie of ek my bakkie of my 4.8 moet vat nie

Maklik, vat beide. Kry iemand wat jy vertrou om die ander een te ry.
Ek weet die brandstof gaan seermaak, maar ek moet dit doen.
Dit is 'n sonde om duine toe te gaan en die v8 by die huis te los....
So hy moet saam.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 11 Feb 2017 19:33
by Wilkie
mmmmm...Alex lees ek nou reg of vat jy sommer twee Patrols saam..???