Page 9 of 11
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 15:26
by SJC
FordGuy wrote:ja nee sterkte my aline 17 inch ook gebuig 2 van die 4 en aline wil net een replace want ander ene het krappies op van die river trip
Watse wiele was dit? ook staal rims?
Tinus lotz wrote:Mooi Fanus hoop jy kry hulle gebalanseer ....nou die dag 3 stelle by barend gesien en kon nie een stel kry wat nie krom was nie . Aline het glo issues gehad

Hulle is op en geballanseer, maar moet sĂȘ van die wiele het redelik baie lood nodig gehad om te ballanseer. Hulle is ook nie so duk soos die patrol steelies nie.
Ek is nou eintlik onseker of ek hierdie wiele terug op die 4.5 moet sit, of maar die patrol steelies met die dunlops moet op hou... sal maar sien

Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 16:11
by FordGuy
ja dit is staal rims
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 17:03
by SJC
paar prentjies...
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 17:18
by Tinus lotz
Lyk netjies dude
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 17:32
by FordGuy
my staal rims
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 17:34
by Wilkie
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 18:13
by FordGuy
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 19:36
by SJC
Errol noem my bakkie plat anna..

Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 19:56
by Wilkie
SJC wrote:Errol noem my bakkie plat anna..

Sal maar die "plat" laat gaan en nou maar net Anna noem

Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 19 Oct 2016 07:06
by SJC
Tyre rotate:

- tyre rotate.jpg (38.96 KiB) Viewed 5236 times
Tyre rotate and swap between two vehicles:

- rotate swop.jpg (117.61 KiB) Viewed 5236 times