Page 9 of 13
Re: Projek Yster.
Posted: 11 Apr 2013 22:14
by Jorrie
Tommie wrote:Hi Jor.
Jammer maar ek sal dit nie kan maak nie, ek is "by die huis"(Noordkaap). Ek gaan beslis Yster vir julle kom wys. Dit is baja besonderse ombouing en voertuig.
Groete
Ai Tog.

Re: Projek Yster.
Posted: 11 Apr 2013 23:23
by davejones
just insane !!!!
Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 06:04
by Tommie
Alex.
Glo my ek en Thys het ookal daaraan gedink en het al soos hy dit stel " n pomp", bespreek. Daar is genoeg plek vir turbo, maar dan gaan ons iets breek. Huidiglik hanteer die patrol se drivetrain al die wringkrag baie goed. Die ratkas, en transfer case klink en voel gelukkig.
Groete
Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 07:25
by Tinus lotz
Stem saam Tommie
Daai krag ens is genoeg!!! Met n pomp gaan jy iets breek

Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 07:46
by Theuhan
Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 08:59
by Bruin Beer
Tommie,
Ek het nou al in die stilte sit en wonder oor die ombouing.
Die manne met al die sand druk 'n pomp op en dan vlieg daai 2.5 ton yster soos 'n pyl.
Hoekom doen julle V8 ombouing en sit nie net 'n blowwer op nie?
Sal dit nie goedkoper wees met dieselfde resultaat?
Bruin Beer.
Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 13:21
by Tommie
Bruin Beer,
Centrifugal blowers soos wat RGM gebruik se druk lewering is linear met RPM. Op lae RPM is daar min boost en gevolglik ook min krag. Die Blower gebruik ook krag vd crank af en op 1000 Rpm is daar minder krag as n standaard enjin.
Thys se buurman het n Dodge V8 met RGM supercharger en dit lewer eers maximum boost op 4000 Rpm dan begin dit eers lekker loop.
Ek verkies die 8 proppe roete ( niks kleiner as 5700cc ) Jy sal saam stem as jy een maal so enjin gevoel het dan bly dit in jou are.
Krag van heel onder af 400 Rpm dan stol die enjin nog nie en dit luier teen n opdraand op.

Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 17:13
by Kagiso II
Tommie -- die manne annerkant by Kamvuur wag angstig om te hoor of jy gaan BOEGOEBERGSEDAM saam hulle
E#N daar gaan smileys wees [spesiaal vir my en nou kan ik nie meer gaan nie

]
Re: Projek Yster.
Posted: 12 Apr 2013 18:23
by Tommie
Oompie.
Ek het vandag probeer om te registreer op die annekant, maar het my afgegooi. Ek gaan eers maandag middag kan weet of ek sal kan gaan. Glo my sal graag wil, want eke ken daai roetes soos die palm van my hand. Ek sal vanaanweer probeer registreer.
Groete
Tommie
Re: Projek Yster.
Posted: 13 Apr 2013 22:07
by Fanie Meyer
Stunning dyno graph
Waar kan ek v Thys in die hande kry? Hoor hy bou Led spots en lightbars en lyk my sterk V8, s ook
Hoe lyk jou fuel consumption? Gebruik jy die lambda sensor v primary sensing op die fuel injection?
Groetnis