Page 9 of 13

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 20 Jan 2012 19:37
by Grootseun
Sorry guys , work got the better of me this week and im behind , i have to go in tommorow , have a ball , play safe and go big

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 20 Jan 2012 19:46
by Jorrie
Driko

Ons verstaan en gaan jou mis. :salute:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 17:20
by Herrie
Hier is 'n paar fotos:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 17:22
by Herrie
Nog fotos:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 17:27
by Herrie
Nog meer

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 20:47
by Alex Roux
Hi Jorrie

Thanks for organinsing. Great fun, especially after lunch there was more opportunity for some action.

Alex

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 21:16
by Jorrie
We had an excellent turnout. Thanks to everybody for showing up and making it a great day.
I am very relieved at the turnout as I am green at this and do not like kock-ups.
Will be posting some pics :gotpics: soon.
Grootseun, Piet and Thinus, we missed you big time today. :salute:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 22:41
by Grootseun
Jorrie , lyk na n awesome trip , sal weer een moet reel , ek bou nou juis die trol dat hy meer kan doen as tans want sy baas kan meer as wat hy mag - lol
Ons reel maar so dat as enige van ons erens gaan speel vir die dag ons met die manne gesels dan maak ons nog so groep speel

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 23:14
by Jorrie
Herewith some more pics from SANDWANI 21 Jan 12.
_MG_3417.jpg
_MG_3417.jpg (299.17 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3419.jpg
_MG_3419.jpg (266.09 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3560.jpg
_MG_3560.jpg (283.15 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3583.jpg
_MG_3583.jpg (369.57 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3625.jpg
_MG_3625.jpg (473.02 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3643.jpg
_MG_3643.jpg (288.64 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3753.jpg
_MG_3753.jpg (324.16 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3778.jpg
_MG_3778.jpg (307.49 KiB) Viewed 1673 times
_MG_3782.jpg
_MG_3782.jpg (255.73 KiB) Viewed 1673 times

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 21 Jan 2012 23:19
by Jorrie
Grootseun wrote:Jorrie , lyk na n awesome trip , sal weer een moet reel , ek bou nou juis die trol dat hy meer kan doen as tans want sy baas kan meer as wat hy mag - lol
Ons reel maar so dat as enige van ons erens gaan speel vir die dag ons met die manne gesels dan maak ons nog so groep speel
Driko,
Ek sal uitkyk vir 'n ander venue en weer een reel in die omgewing van Jun/Jul 12.
Ek moet nou net eers ons Richtersveld trip uitsort. Jy kan saankom as jy wil. Ons vertrek 31 Mrt en is weer 9 Apr terug. :salute: