Page 9 of 12
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 28 Sep 2011 15:08
by Grant
Sias,
Moer mooi. Kannie wag om die Troll klaar te sien nie.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 01 Nov 2011 11:23
by Sias
Ons is amper daar. Alle elektronika werk, enjin vat op die eerste draai van die sleutel.
Binnekant is heeltemal uitgevoer met Dynamat.

- Dynamat
- 2011-10-07 17.34.06.jpg (950.76 KiB) Viewed 2121 times
2006 GRX rims.

- Rims
- 2011-10-31 16.08.13.jpg (939.85 KiB) Viewed 2121 times
Ratkas en T/C is aan mekaar vas met nuwe propshaft.
Enjin lê bietjie laer as die 2.8, dalk bietjie beter hantering?

- Enjin
- 2011-10-31 16.20.23.jpg (1.01 MiB) Viewed 2121 times
Nuwe agterligte...

- Agterkant
- 2011-10-31 16.07.29.jpg (935.92 KiB) Viewed 2121 times
Enjin is gediens met nuwe alles, moet nog net nuwe belde en olie insit, remme en clutch bloei, dan kan die kar loop.
Al wat oorbly is nuwe rubbers, matte en dan die ruite en die sitplekke.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 01 Nov 2011 11:29
by Peter Connan
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 01 Nov 2011 19:23
by Mrowka
Looking good!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 02 Nov 2011 10:11
by Gerrie
Watse verf het jy gebruik? ek kyk om Lobo binnekort self oor te verf...
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 02 Nov 2011 11:21
by davejones
i want i want !!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 02 Nov 2011 12:03
by Sias
Gerrie, ek sal vir jou uitvind van die verf. Ek het net 'n paar voorbeelde gevat en gesê dis die kleur wat ek soek, verf hom!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 02 Nov 2011 18:04
by Tinus lotz
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 04 Nov 2011 11:36
by Langman
Lyk spoggerig verby

Daai GRX Alloys pas darem baie mooi met jou lorrie.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 04 Nov 2011 14:15
by Tinus lotz
Sias watter weelnuts het jy gebuik op daai 4.8 mags ?????