Page 8 of 11
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 30 Jun 2020 13:58
by DawidT
Ek was bietjie dof!!!! ons is vanaf die 11de in KNP, Saam by Letaba!
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 30 Jun 2020 14:06
by izakjbrt
Het iemand dank die koördinate van waar is by die klein letaba inklim?
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 02 Jul 2020 07:48
by ChristiaanGreyling
Baie dankie vir al julle moeite met die river trip. Ek en 3 van my vriende sal julle ook asb join vir die trip. Ons kom met 2 Bakkies.
Christiaan-Patrol
Thabo-Toyota
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 02 Jul 2020 21:06
by SJC
izakjbrt wrote: ↑30 Jun 2020 14:06
Het iemand dank die koördinate van waar is by die klein letaba inklim?
Van n vorige trip (Gebruik dit maar as n riglyn, ek sal nie kan nie sê of julle op presies dieselfde plek gaan ingaan nie, maar behoort in daai area te wees):
Klein letaba
entry points/turn off -23.365702, 30.749728
entry points/river entry -23.365971, 30.753994
camp next to KNP fence -23.490686, 31.058981
River exit (bridge) -23.487205, 31.014544
Molototsi River Entry -23.680283, 30.925108
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 03 Jul 2020 05:45
by izakjbrt
SJC wrote:izakjbrt wrote: ↑30 Jun 2020 14:06
Het iemand dank die koördinate van waar is by die klein letaba inklim?
Van n vorige trip (Gebruik dit maar as n riglyn, ek sal nie kan nie sê of julle op presies dieselfde plek gaan ingaan nie, maar behoort in daai area te wees):
Klein letaba
entry points/turn off -23.365702, 30.749728
entry points/river entry -23.365971, 30.753994
camp next to KNP fence -23.490686, 31.058981
River exit (bridge) -23.487205, 31.014544
Molototsi River Entry -23.680283, 30.925108
Baie dankie, het by Dirk ook gekry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 03 Jul 2020 06:35
by TijmenvdS
Kan my ook op die lys sit asb.

Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 04 Jul 2020 10:35
by Tinus lotz
Wil julle rivertrip buffs of t shirts he?
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 04 Jul 2020 11:11
by izakjbrt
Tinus lotz wrote:Wil julle rivertrip buffs of t shirts he?
Al twee!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 04 Jul 2020 23:22
by Hein4x4Crazy
Naandse Dirk ek ook in vir Rivertrip dankie kan my naam opsit
Re: River trip 7-11 August 2020
Posted: 05 Jul 2020 20:48
by Bugjuic
As daar nog plek is, sit my naam op vir 2 - Fortuner
