Page 8 of 14

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 09 Aug 2018 21:31
by Jorrie
Enjoy! I hope to be in next year.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 10 Aug 2018 10:48
by Ria Pieterse
Die rotstuin hou die manne en vroue besig.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 10 Aug 2018 11:13
by Ria Pieterse
Rotstuin

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 12 Aug 2018 16:39
by Herrie
Baie dankie vir die fotos. :thumbup:

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 12 Aug 2018 18:44
by Peter Connan
Baie dankie aan almal wat gehelp het met die organisasie, en almal wat saam gespeel het. Was weereens 'n great naweek!

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 13 Aug 2018 11:00
by Tinus lotz
Oppad huis toe nou baie dankie julle was n great een.... :wink:

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 14 Aug 2018 09:35
by Ria Pieterse
Image the leaders of the pack... die 3 musketeers... jy was gelukkig om hul saam te sien, want as jy weer kyk is hul weg..

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 14 Aug 2018 09:45
by Ria Pieterse
Kampkommandant Tinus en Tijmen se Patrol, hul het saam gereis.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 14 Aug 2018 10:22
by Ria Pieterse
Help! Tinus is op pad, want die pad het opgehou, daar is regsom, 'n nou en baie klipperige deurgang gevind..as jy nie jou voertuig opgehang het daar nie..

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 14 Aug 2018 10:27
by Ria Pieterse
Klipfoto tyd..