Page 8 of 13
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 28 Aug 2018 07:08
by Tommie
Thank you Venessa.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 28 Aug 2018 15:02
by David M
Please add Anzel and myself to the list
Going to be leaving early on the Thursday morning from Midrand so anyone else leaving Thursday let me know.
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 02 Sep 2018 18:36
by Michael
Would have loved to also leave Thursday morning, but have to still do some work on Thursday.
Myself and Attie will be hitting the road Thursday afternoon so will see you guys on Friday

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 03 Sep 2018 06:12
by David M
Michael wrote: ↑02 Sep 2018 18:36
Would have loved to also leave Thursday morning, but have to still do some work on Thursday.
Myself and Attie will be hitting the road Thursday afternoon so will see you guys on Friday
Great - The mechanic is half a day behind in case anything happens

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 03 Sep 2018 11:16
by Michael
1. Tommie Snr.
2. Tommie Jnr.
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa & Jordan
9. Johan - Malboer
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
14. Terence Marsh
15. Abri Hoffman
16. Rudolph Schutte
17. Gerhard Schutte
18. Ian deVilliers
19. Alex Roux
20. Attie Diedericks
21. Marius Vorster
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 03 Sep 2018 11:36
by Alex Roux
Ek sal nie kan gaan nie.
Jammer, maar het net te veel hooi op die vurk op die oomblik.
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 03 Sep 2018 18:47
by Michael
Alex Roux wrote: ↑03 Sep 2018 11:36
Ek sal nie kan gaan nie.
Jammer, maar het net te veel hooi op die vurk op die oomblik.
Ag nee!!!!! Ons het nou juis n afspraak gehad op die drag strip..... Ons gaan jou mis Alex
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 03 Sep 2018 20:28
by Alex Roux
Ja toemaar, daai dag kom nog....
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 06 Sep 2018 10:30
by PathMaker
Just an updated list of attendees:
So excited, I can't wait anymore!
1. Tommie Snr.
2. Tommie Jnr.
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa & Jordan
9. Johan - Malboer
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
14. Terence Marsh
15. Abri Hoffman
16. Rudolph Schutte
17. Gerhard Schutte
18. Ian deVilliers
19. David & Anzel
20. Attie Diedericks
21. Marius Vorster
22. August Fleishman
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Posted: 10 Sep 2018 07:35
by Tommie
More Maats.
Glo almal se naweek was goed. Ons tyd raak nou min,daar is net nog een naweek oor om ons voertuie reg te kry. Net so paar reelings en n paklysie om te onthou.
Ons moet 4 sakke hout saam he per voertuig.
Eie water vir kosmaak en drink,die water op die pan is drinkbaar maar brak.
Ek het gereel dat daar aan ons kant van die pan waar ons gaan kamp. 3 chemiese toilette sal wees.
Storte en ablusie geriewe is daar wel,maar soos wat ek verduidelik het. Daar is ander groep ook op die pan, en dt kan erg beknop raak.
Warm klere vir die aand en vroeg ogend Onthou dt is die Kalahari. Ons dag temprature gaan lekker warm wees, so n hoed en sonskerm.
Genoeg ys en nodige drinkgoed. Daar is n kroeg maar weet nie of hulle ys aan ons sal verkoop nie.
Maak vol op Upington, julle kan hout en die nodige daar koop.
Genoeg brandstof vir 180km se teerpad ry. Soontoe en terug. Dan vir die speel sal ek se nog 300km teen 4km/lt.
Ons gaan net vinnige ontbyt kan doen Saterdag ogend. Maak voorsiening vir genoeg eetgoed deur die dag. Ons gaan wel middag ete kan maak waar ons drags en rally baan doen, maar dit is nie by ons kampplek nie, MAW.....ons kan braai goed en kos saam vat om te maak waar ons die saterdag gaan spandeer.
Sondag ogend kan ons n lekker ontbyt maak. Ons gaan net duine ry. Vat weereens genoeg snacks saam en sweeties vir die kinders, ons gaan eers laat middag terug wees by ons kamp.
Maak asb seker dat alles binne julle voertuie mooi vas gemaak is, duine ry kan stamperig raak.
Ons het geen krag nie. so die van julle wat solar panelle het vat saam.
Ons toerusting wat in die kamp agterbly sal veilig wees....daar is nie apies soos by Boegoeberg nie.
Net vinnig weer die kostes.
R100 p/p/n.
Kinders onder 12jaar. R50 p/p/n
Kinders onder 6 jaar gratis.
Duine Roetes. Kort en Extreme saam R600.
Die Program is asvolg.
Saterdag. Kort duine roete. 10uur begin ons drags en rallybaan.
Sondag. Extreme en tegniese duine roete. Ons sal so 9uur uit die kamp ry.
Maats onthou julle compressors,recovery toue,straps. Bandruk meters.
As iemand aan nog iets kan dink asb sit by die lysie.
As julle in Upington kom. Ry uit met die R360, na Goerapan. Vanaf Upington is dt 80km dan is die pan op jou linkerkant. Ek sal vanaand sien of ek n Google Map foto kan plaas waarop ek sal aandui waar ons gaan bly op die pan. Ek sal ook bordtjies saamvat om aan te dui waar ons kamp, sal nie te moeilik wees nie.
Ry reelings. Ons ry Donderdag ogend 4uur uit PTA, indien enigeiemand in konvooi wil saamry....sal ek julle laat weet van n ontmoet plek. Ons gaan nie oorslaap nie, ons slaap daai aand op die pan onder die sterre.
Lekker dag en geseende week vir almal.
Groete