Page 8 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 15:32
by Wilkie
:surprised: :surprised: :surprised: :surprised: weet julle ontrekkers iets wat ons nie van weet nie....Petrol gaan eers vlg maand op :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 15:41
by SJC
Wilkie wrote::surprised: :surprised: :surprised: :surprised: weet julle ontrekkers iets wat ons nie van weet nie....Petrol gaan eers vlg maand op :rolling: :rolling: :rolling:
daars seker reen oppad....

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 15:47
by Wilkie
SJC wrote:
Wilkie wrote::surprised: :surprised: :surprised: :surprised: weet julle ontrekkers iets wat ons nie van weet nie....Petrol gaan eers vlg maand op :rolling: :rolling: :rolling:
daars seker reen oppad....
ek sal daarvoor bid....
Hoekom is jou naam nie op die lys nie..????? :naughty: :naughty:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 20:07
by SJC
Wilkie wrote: Hoekom is jou naam nie op die lys nie..????? :naughty: :naughty:
Dis moeilik vir my om lang naweke weg van die werk te wees. River trip is nou maar 'n uitsondering...



















O ja, (amper vergeet ek).............. en ek is bang dit reen soos laas jaar.... :umbrella: :twisted: :twisted: :twisted: :imsorry: :frog:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 21:07
by Michael
Genade manne, as die lysie so aan gaan is dit net ek, Errol en David in Swaziland........ish :think:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 20 Apr 2017 06:24
by Alex Roux
Ai Michael, ek weet.
Maar ek moet kos op die tafel ook hou. Anders draai my hele lewe net om Patrols en my kinders bly honger!

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 20 Apr 2017 06:43
by Michael
Is so Alex en ek stem saam met jou, ek het laas jaar se Swaziland trip ge cancel oor daai selfde rede.
Dis maar net lekker as ons baie mense is, maar charity begins at home

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 20 Apr 2017 12:25
by Ossewa
Middag. Ek sal net graag aan wysings wil he na ons kamp-plek. Ek ry nou Saterdag oggend vroeg na Hlane Swaziland en dan is ek van die grit af. So ek darem weet waarheen ek moet gaan. Dankie.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 20 Apr 2017 14:01
by Wilkie
David is weg op kursus en sal bleikbaar eers weer teen die naweek by die huis wees en dan die C O's vir ons aanstuur maar dit is dieselfde plek waar dit laas sou gewees het :salute:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland

Posted: 20 Apr 2017 14:04
by Wilkie
offroadbiker wrote:Bywoning

1. David Volschenk - KAMP KOMEDANT
2. Tinus Lotz
3. Wilkie
4. Ossewa (Dawie)
5. Maginty
6. Pathmaker (Graham)
7. Oom Lood
8. Michael
Dankie Dirk.. ek dink dis die huidige lysie