Page 8 of 8
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 07 Sep 2016 16:17
by JoshJ
Leke man. Eks bly hy trek nou mooi. Daai spike na 1.5bar is normal. Veral as jy jaag en vinnig gears change. Solank hy weer uit steady. So joune klink heel reg nou. EGT's moet n ou maar onder 650 try hou. Maar as hy vir n kort tydjie daar oor gaan kan ek nie sien dat dit iets kan doen. Myne loop tussen 450°C en 550°C op 120km\h met n roofrack op en afhangende van die wind. 650°C tot 652°C as ek 160km/h (GPS) ry teen 4000rpm. Hy bly net daar ongeag bulte of nie.
Anyways... Hou ons op hoogte

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 09 Sep 2016 15:04
by Stefan
Uitstekend Paul - goeie werk. Baie bly vir jou onthalwe
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 10 Sep 2016 10:20
by PaulvdMerwe
Sjoe ek het lank gewag vir die dag....
Nou dat my Patrol reg is, kan ek seker ook bietjie spog...
Gaan kyk bietjie hoe lyk my Partol in die "Your Partol" onder die opskrif Karoo Trol
Dankie vir almal se hulp en ondesteuning om uiteindelik hierby uit te kom....
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 10 Sep 2016 11:28
by Tinus lotz
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 10 Sep 2016 15:31
by JoshJ
Dis die lekker van die Forum Paul. Almal het iets om by te dra en bietjie bietjie maak baie.
Bly jys happy. En kan nou lekke rook maak daar waar jy gaan
