Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 06 Mar 2016 14:51
Piet ek dink dis 6duim daai....mag verkeerd wees
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Tinus lotz wrote:As mens die bakkie lig ga hulle werk?
Ja Peter,my eerste Patrol 1998 4.5Gl het 3" lift gehad en het so bietjie gewonder op die pad en was meer aan die harder kant van lekker ry en dit op grondpad ookPeter Connan wrote:Dis min dat ons die geleentheid kry om in ander ouens se karre te ry, wat eintlik nogal jammer is.
Ek het gister die geluk gehad om in Dirk se kar te kan ry. Myne het OME skokbrekers en vere van onbekende herkoms (ek kon hulle nog nie identifiseer volgens enige gepubliseerde waardes nie), Dirk s'n het 'n 4" TJM Gold.
Wat vir my opmerklik was is dat myne baie meer sekuur en in-beheer voel op die snelweg, maar dat Dirk s'n baie meer gemaklik is op slegte grondpad. En myne is in die opsig beter as enige ander Patrol warin ek nog gery het...
Die tipe suspension speel definitief 'n groot rol in ry-gemak, maar sonder om rug-teen-rug te toets op dieselfde tipe kar as wat mens wil ry is dit bai moeilik om te weet wat jy gaan kry...
In die eerste plek, 'n lift beteken nie jy kan langer skokbrekers akkomodeer nie. Tensy jy die bump stops verleng, gaan die compressed lengte nie verander nie.Tinus lotz wrote:As mens die bakkie lig ga hulle werk?
In addition to this, the Wagon also uses eye to eye whereas the pickup uses eye to pin.Peter Connan wrote:Fanus, die agter skokbrekers tussen kar en bakkie is nie dieselfde nie.
Die kar s'n is 15mm langer as die bakkie s'n.
Interesting, didnt think of this. Will go have a look underneath both and also measure the shocks..Russ Kellermann wrote:
In addition to this, the Wagon also uses eye to eye whereas the pickup uses eye to pin.