Page 8 of 8

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 07:21
by SJC
Gaan jy jou bakkie swaziland toe bring?

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 11:02
by Kagiso II
Gaan jy die ou bumpers aan my verkoop om LOBO mee op te dres ? QQQ :oldtimer:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 11:07
by Tinus lotz
My bakkie is terug by die huis my ou agterbumper is weer op my nuwe voor bumper lyk baie goed as iemand van die toerusting soek kontak staffy 4x4 of praat met my :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 11:09
by Tinus lotz
offroadbiker wrote:Daai lorie wat ek vir jou "uitgesoek" het begin nou mooi lyk :thumbup: :thumbup:
Dankie Dirk ek skuld jou n paar bottles jack

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 13:10
by SJC
Tinus lotz wrote:My bakkie is terug by die huis my ou agterbumper is weer op my nuwe voor bumper lyk baie goed as iemand van die toerusting soek kontak staffy 4x4 of praat met my :thumbup:
Stuur vir my so paar pryse aan asb.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 14:32
by Tinus lotz
Front Bumper, sonder spots, R 9500. Rear bumper met single carrier met led lights-R6800. Add 2nd carrier + 2500. Rocksliders R3800 per stel. "Rollbar" R6500... Alles voor Btw.