Page 8 of 10
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 12 Jun 2016 12:24
by Herrie
Hi Rob, thanks that you are able to join us Saturday!
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 15 Jun 2016 04:38
by andredurand
Jammer sal dit nie kan maak nie

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 15 Jun 2016 08:11
by Carel
Kobus, dankie vir al jou reëlings.
Ek gaan dit ongelukkig ook nie kan maak nie, miskien kom ek met die platkar en braai saam met julle Saterdagaand.
Ek ken iemand wat tydrenmotors bou en onderhou en een van sy mechanics is besig om my Safari uit te sort. Dit lyk asof hy die probleem gevind het maar moet nou soek en toets en ongelukkig kan hy net na ure werk en met die koue die laaste paar aande kon hy toe nie enigiets doen nie, so my Safari staan nog en my vrou is Pilanesberg toe met die Patrol.
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 15 Jun 2016 10:19
by iandvl
Ek is jammer. Ek gaan moet ontrek van die naweek se "events".
Ek het onbeplande trippie deur NoordKaap toe. Het half gedink niks gaan daarvan kom nie, maar subpoena het gister aangekom, so dis nou maar "official". Geniet dit.
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 17 Jun 2016 15:18
by ricster
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 19 Jun 2016 17:36
by ChristoSlang
Hey bud... Chuck is missing his Iron Maiden skelmpie! At least Deon was there to help us keep the 4.2 numbers strong
I did not take any photographs, but I know there are lots of epic ones coming this way soon....
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 19 Jun 2016 20:00
by Picasso
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 19 Jun 2016 22:29
by Kagiso II
Eerstens moet ons vir KOBUS PIENAAR sê Baie Baie BAIE dankie vir jou inisiatief en baie moeite om die geleentheid te reel.
Dankie vir elkeen wat die 10 verjaardag van ons Klub kom deel het. Hetsy vir 'n dag of twee of die hele naweek ..
DANKIE

- IMG_6256.JPG (1.89 MiB) Viewed 2517 times

- IMG_6330.JPG (1.43 MiB) Viewed 2517 times
Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 20 Jun 2016 07:47
by Herrie
Baie dankie dat van ons lede daar was!
Ons kon toe net Vrydag ry nadat ons die recovery training gehad het - net 6 Klub lede het gery en 5 het met Patrols gery.
Ons het ook Saterdag gery nadat Graham 'n paar Patrols getoets het - net 9 klub lede het gery en 8 het met Patrols gery en 1 met HB.
Ons het lekker roetes gery en ook baie lekker gekamp en lekker saam gebraai.

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Posted: 20 Jun 2016 08:35
by ricster
I'm so happy that it was a success !!!.... I was working hard.... even on Fathers day !!
