Page 8 of 14
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 21:04
by SJC
Die pressure sender wat ek het is 10 bar.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 17 Jan 2016 19:30
by Pieter B
Die sender was 'n 10bar sover ek kan onthou. Die pressure op die 2.7 was so tussen 3 en 4 as ek reg onthou. Maak net seker van die thread op jou blok en die thread van die sender. Op daai sender het ek daai adapter stukkie gekry om dit te maak pas. Die 2 punte op die sender was 'n 1 wat na die madman gaan en die ander een was vir die oorspronklike konneksie. Dus sal jou dash oliedruk liggie ook nog werk
Re: Madman / Landy on line
Posted: 18 Jan 2016 07:07
by SJC
djhep wrote:Hi all. Im just reading this thread now.
SAC in Boksburg did a good job tuning my Patrol recently, and i am happy with the work they did.......
However they also routed the earth wire to the cab chassis, causing erratic readings while operating lights, a/c etc.
They also fitted the oil pressure sensor incorrectly, causing it to drip oil at a rate fast enough to give my chassis a nice corrosion protection layer on my 300k journey home.
It was fairly simple to correct both problems, but i would expect them to get this basic bread and butter installation done correctly.
Or maybe i am just too fussy
Dave
No you are not too fussy.
I just hope my installer will get it right.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 18 Jan 2016 07:34
by SJC
Michael wrote:Fanus, die oil pressure sender moet die 10bar een wees
Die sump plug adaptor is dieselfde as die cruiser 4.2 sin, so kyk onder die cruiser Madman kit watse een hy gebruik.
Jy sal moet jou top radiator hose meet om te sien watse een jy moet koop, ek het geraai en toe koop ek doe verkeerde een
Ek het nog nie kans gehad om te meet nie, maar volgens die ouens op aussie patrol forum is die binne diameter aan radiator kant 34mm. Sal ek dan die 35mm adaptor kit moet koop?
Wat het mens nodig om coolant level te meet?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 18 Jan 2016 08:39
by Michael
Jy gaan daai water pyp in die middel deur moet sny en daai water level adaptor daar in sit. Mak net seker jou water pyp is nie groodter waar hy op die radiator gaan nie.
Jy het niks nodig nie, als is daar. Jy moet net die water temp sender by koop wat in skroef in daai adaptor.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Jan 2016 08:43
by SJC
Die waterpyp se omtrek is 150mm, die pyp se wande is 4-5mm.
So volgens my berekininge sal die binneste deursnee, afhangende van die pyp se wande 37.75-39.75 wees.
Hoop my formule is reg.
C=Pi x d
or d = C/Pi
150/3.14159 = 47.747 (buite deursnee)..
Ek sal dan maar gaan vir 38cm adaptor kit...
Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Jan 2016 17:15
by Peter Connan
Jou formule is reg, maar dis nie altyd baie akkuraat om so te werk nie.
Kan jy nie die pyp op die thermostat housing meet nie?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Jan 2016 17:51
by SJC
Ek het die pyp se omtrek met 'n maat band gemeet, dis presies 150mm. Nee ek het nie die deursnee gemeet nie.
(Is nie lus om die pyp te diskonnekteur nie...)
Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Jan 2016 19:25
by Peter Connan
SJC wrote:Ek het die pyp se omtrek met 'n maat band gemeet, dis presies 150mm.
Dis waarvoor ek bang was. Maatband werk nie hiervoor nie, omdat hy konveks gebuig isle hy nie plat teen die pyp nie.
Gebruik eerder 'n stukkie lyn, en meet hom dan met 'n maatband of lineaal. As jy dit doen, kan jy hom voor die punt van die rubberpyp om die thermostat housing wen, en so kan jy een berekening uitskakel.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Jan 2016 20:24
by SJC
Nee, dis een van daai "maatbande" wat die tannies wat kleure maak gebruik... hy vou heeltemal om die pyp.