Page 8 of 10
Re: My nuwe speelding
Posted: 22 Oct 2012 21:43
by Jules
Dirk ek is erg beindruk dat die binne metaal gedeelte van die agter deure van jou lorrie vertoonvloer skoon is, het jy hom laat "valet" of was jy dit met n "pressure hose"
Shalom
Re: My nuwe speelding
Posted: 31 Oct 2012 07:05
by offroadbiker
Jules wrote:Dirk ek is erg beindruk dat die binne metaal gedeelte van die agter deure van jou lorrie vertoonvloer skoon is, het jy hom laat "valet" of was jy dit met n "pressure hose"
Shalom

Niks "valet" nie en niks "pressure hose" nie, ek het maar net alles gewas toe ek gestrip het.........................
Re: My nuwe speelding
Posted: 31 Oct 2012 07:11
by offroadbiker
Het gister die laaste stuk "plastiek" terug gekry en nou moet ek regtig se ek is "impressed" my centre console rondom die rattte was nie net lelik en al rooi gewees nie, maar die linkerkant was ook heeltemal -gekraak- en ek het gedink die outjie is iets van die verlede, maar die ouens het regtig moiete gedoen en aangehou tot hy weer reg was, dis nou goeie diens in my boeke
Was heeltemal gebars waar rooi pyl is.
Re: My nuwe speelding
Posted: 31 Oct 2012 08:09
by Grant
Dirk,
Looks great. I spent so much time sealing the cover over the gearbox and fitting the boots on to it that I will not take it off again in a while. Have decided to wrap my rear view mirrors and the gull wings in CB. Also having the central locking repaired.
Hope to see you at the Nissan day.
Re: My nuwe speelding
Posted: 01 Nov 2012 06:56
by offroadbiker
Will need to replace the gear leaver "poaches??" as they really do not look nice anymore, and need to get a VHF radio to fill te gap

Re: My nuwe speelding
Posted: 01 Nov 2012 06:56
by offroadbiker
Will need to replace the gear leaver "poaches??" as they really do not look nice anymore, and need to get a VHF radio to fill te gap

Re: My nuwe speelding - en nou verkoop...
Posted: 10 Sep 2015 08:20
by offroadbiker
So the Patrol is sold even before I had a chance to advertise her
The last pic as the new owner took her over the weekend, and I was not even home to say goodbye

Re: My nuwe speelding
Posted: 10 Sep 2015 08:36
by IanT
Forum Member???
Re: My nuwe speelding
Posted: 10 Sep 2015 08:38
by offroadbiker
No - someone from community4x4.
He currently drives a Jimny - I would call that an upgrade

Re: My nuwe speelding
Posted: 10 Sep 2015 11:27
by Tinus lotz
Did you tell him to join here??? We need to know whats happening with that trol...m
