Page 8 of 13

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Mar 2013 19:29
by Jorrie
Tommie wrote:Peter.

Nee die ratkas het met die nuwe motor 100mm voorentoe geskuif. Ons gaan Yster volg week na Spartan neem om die probleem te sort.

Sukkel nogsteeds om iemand te kry wat kan help om die snorkel en air intake bymekaar uit te kry. Clive Willmot is te besig. Het enige iemand nog kennisse wat sal kan help met dit. Die persoon moet pyp werk en omvouings kan doen.
Hoor of Graham Cumming jou kan help.

Re: Projek Yster.

Posted: 12 Mar 2013 07:27
by Tommie
More Peter.

Jy darem erg geduldige man. Ek gaan die week van die 25ste Maart by die huis wees. Ek sal,dan plan maak om by jou uit te kom. En dan sommer ook vir jou Yster te wys.

Groete

Re: Projek Yster.

Posted: 12 Mar 2013 08:48
by Alex Roux
Tommie

Wil jy dalk erens gaan ry die naweek van 30/31 Mrt?

Re: Projek Yster.

Posted: 13 Mar 2013 17:29
by Silverfox
I am going Gen 3 LQ 9 6.0 with cable throttle body and probably Marks 4 WD Adaptors for bell housing etc. He supplies a cast aluminium bell housing adaptor which spaces the motor 72 mm further away to clear fire wall. I very much doubt that you will get 500 Nm torque at a 1000 RPM. Maybe around 1500 RPM. Will be awesome if you do.

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 18:34
by Tommie
Hallo Maats,

Hier is die laaaaang....... verwagte dyno sheet. Ons het dit by CRD in Alberton gedoen. Arnold die eienaar van CRD het n groot glimlag op sy gesig gekry toe hy die power figures al op lae RPM sien, Hy het lekker gelag na die dyno en gese dat hy lanklaas so n sterk voertuig op sy dyno gehad het.

Soos julle kan sien maak dit spanne krag en " tree stump pulling' torque op lae RPM.

Die tabel wys die krag gemeet op die wiele en Arnold het die omskakeling gedoen na crank Kw by see vlak.

Aangeheg Dyno sheet.

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 18:50
by Jorrie
Tommie
Daai syfers is skrikwekkend!! Oppas dat jy nie iets breek met soveel kag en wringkrag nie.
Bring hom Saterdag dat ons sien hoe hy lyk en hoor hoe hy klink :wink:

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 18:55
by Tommie
Hi Jor.

Jammer maar ek sal dit nie kan maak nie, ek is "by die huis"(Noordkaap). Ek gaan beslis Yster vir julle kom wys. Dit is baja besonderse ombouing en voertuig.

Groete

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 20:58
by Alex Roux
Ek sien jou maksimum wringkrag le by 3000 rpm. Dit is laer as wat ek verwag het. Maar bly hoog al die pad.
Nou al wat jy nog moet doen is om die ding te supercharge....

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 21:36
by Tommie
Die beplanning was om krag laag in die Rpm range te maak, die keuse v camshaft en intake het dit moontlik gemaak.

Die Gen I engines is bekend v baie torque op lae Rpm, jy hoef dit nie deur die stratosfeer te ref om krag te maak nie. Aan die anderkant dit is darem n 7000cc. Dit is hoekomYster so lekker duine kan klim. Jy kan in 5de bly met :woo: :woo: n groot trailer sonder om terug gaan 4de toe van 60 km/h

Re: Projek Yster.

Posted: 11 Apr 2013 21:44
by Grootseun
Ok Tommie asked me to post the dyno sheet for Yster so here comes the eye candy