Page 8 of 9
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 00:07
by Kagiso II
... en my Dwerrrgie is bajjjjja bly dayt haar Blou-Joppi 'n "clean bill of health" gekry het
Dankie aan Driko en span - dit was 'n Gr8 dag [ek sal vorentoe daai bottel doppies kom afhaal vir Maudè en haar Boesmans Juweelprojek]
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 07:02
by AdrianPowrie
Thanks to all involved for a great day with lots of Trolls to look at!!
Learnt alot and the Puto sauce at the boerie stand was proper!!
Just sorry that I had to leave earlyish.
Looking forward to the email!
Thanks again guys!
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 07:15
by Peter Connan
Dankie Driko, ek het voorwaar baie geleer en die dag geniet.
Twee vrae, as ek mag?
1) Rofweg hoeveel sou mens normaalweg betaal om jou kar op 'n 4-gas masjien te laat check? Net die check, geen remedierende werk nie? (Ek sal dit waarskynlik moet laat doen nadat ek gekyk het wat in my vergasser aangaan)
2) Dieselfde vir die ultrasonies skoonmaak van die lugreelaar?
Bietjie terrugvoer, dit wil vir my voorkom asof my hooikoors in die kar baie beter is na die behandeling.
Aan al die manne wat daar was, dankie, ek het lekker gekuier. Sal later paar fotos opsit.
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 16:31
by beast

Ek wil ook net baie dankie vir ons gashere se vir Saterdag, dit was n wonderlike dag, so ontspanne. Great idee om daar bymekaar te kom.
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 20:16
by Obelix
Ook van my kant, dankie. Ek voel nou beter.

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Nov 2011 21:01
by Wheels
Dankie Driko.
Baie geleer en dit was goed om te weet die kar se engine is so goed soos nuut na 170000Km agter die blad.
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 22 Nov 2011 10:06
by ricster
Yes thanks for the great day, and well done to the new (old commitee) for a fantastic job done and job to do at the AGM !!! Thanks Christo for joining the commitee !!!
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 29 Nov 2011 16:31
by Grootseun
Skuus kerels ekt vergeet van die diesle manne se verslae en ook die gas report soos aan julle belowe sal dit vanaand uitsort
Peter - sover die kostes aangan vir 4 gas en ook die Air plus treatment - julle kan Werner by LPM waar ons die dag gehou het direk kontak of ek kan op my databasis gaan kyk vir julle as julle nie nabu hom is nie of daar n shop in jou area is wat die toerusting het om dit te hanteer maar Werner hulle kan dit doen en werk ook redelike lang ure so daar kan altyd n plan gemaak word
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 29 Nov 2011 19:46
by Kagiso II
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 29 Nov 2011 21:34
by Grootseun
Oom Mac , Peter C is mos nou eintlik die man wat die dag daar was met die groot kameras maar ek sal die naweek die wat my vrou geneem het aflaai en n paar post