Page 8 of 12

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 12 Aug 2011 12:35
by Peter Connan
Julle ouens het nou net my geheu geprikkel. Sias die thread wat ek onthou wat my laat dink het die transfer box is geskuif is een waar Malcolm van Coller beskryf hoe hy 'n ratkas ingesit het van 'n 3-ton lorrietjie of iets. Dit was dalk op sdie Nissan4x4 forum en nie hier nie, ek kan nie onthou nie.

Ek is redelik seker die transfer case sit nie standaard so naby aan daai ronde chassis cross member nie, maar ek is nie 'n safari-expert nie en was mog neet een keer onder een.

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 18 Aug 2011 10:35
by Sias
Peter, ek het gaan kyk - die propshaft skuur teen die crossmember as die suspensie ten volle uitgerek is. Ons is besig om te kyk na 'n oplossing.

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 18 Aug 2011 13:46
by Kagiso II
goedkoopste sal wees om die suespensie te keer om so ver uit te strek [bump-stops] of selfs 'retaining strap' jy het 2mmm clearence nodig. HOEVEEL wheel travel verloor jy dan? As dit baie is moet jy na duurde 'plan b' kyk. [Soos om die crossmember te skuif of 'n 'buig' in hom te maak - OF maak nog 'n las in die propshaft en sit nog 'n centre bearing carrier daar isn MAAR dan MOET jy 'n slip joint maak [voordeel met die een is dat jy dan daai wheel travel nog verder kan laat gaan.

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 09:03
by Sias
Die finale pas van die bakwerk op die onderstel gaan nou gedoen word en ou gate toegemaak en nuwe gate oopgemaak word vir die ratkas om te pas. Die 4.5 lĂȘ die voorkant redelik vol...
Terug op die onderstel
Terug op die onderstel
2011-09-07 16.09.45.jpg (573.1 KiB) Viewed 2155 times
15" wiele gaan met 17" wiele van die GRX vervang word
15" wiele gaan met 17" wiele van die GRX vervang word
2011-09-07 16.11.28.jpg (537.93 KiB) Viewed 2155 times
4.5 in sy nuwe tuiste.
4.5 in sy nuwe tuiste.
2011-09-07 16.13.13.jpg (560.68 KiB) Viewed 2155 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 09:08
by Sias
Die sitplekke en deurpanele is ook al oorgetrek...
Voor sitplekke
Voor sitplekke
2011-08-22 18.40.12.jpg (582.07 KiB) Viewed 2155 times
Agter sitplekke
Agter sitplekke
2011-08-22 18.40.30.jpg (588.6 KiB) Viewed 2155 times
Voor sitplek met deurpaneel.
Voor sitplek met deurpaneel.
2011-08-22 18.40.37.jpg (614.36 KiB) Viewed 2155 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 09:23
by Peter Connan
Mooi Sias

Wat se materiaal het jy gebruik vir die sitplekke?

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 09:31
by Sias
Peter, dis 'n tipe "canvas". Dit kan nie rek nie, dis hoekom die sitplekke bietjie pofferig lyk.

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 10:00
by Herrie
Dit lyk baie mooi!!

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 08 Sep 2011 10:21
by Peter Connan
Net wat ek ook sou doen :thumbup:

Re: My brand new 1984 Patrol

Posted: 28 Sep 2011 12:33
by Sias
Die exhaust manifold is terug van Powerkote af - R2340-00 later!
Voor
Voor
2011-09-21 17.09.00.jpg (968.03 KiB) Viewed 2130 times
Na..
Na..
2011-09-28 12.03.35.jpg (998.85 KiB) Viewed 2130 times
Voor
Voor
2011-09-21 17.09.33.jpg (1019.18 KiB) Viewed 2130 times
Na
Na
2011-09-28 12.03.57.jpg (991.25 KiB) Viewed 2130 times
Voor
Voor
2011-09-21 17.09.43.jpg (943.44 KiB) Viewed 2130 times
2011-09-28 12.04.12.jpg
2011-09-28 12.04.12.jpg (835.76 KiB) Viewed 2130 times
Voor
Voor
2011-09-21 17.09.56.jpg (971.65 KiB) Viewed 2130 times
Na
Na
2011-09-28 12.04.39.jpg (980.1 KiB) Viewed 2130 times