Page 7 of 10

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 21 Sep 2021 17:56
by davidvdm
I'll try and find out about tubes, thanks.

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 23 Sep 2021 08:43
by davidvdm
davidvdm wrote: 21 Sep 2021 17:56 I'll try and find out about tubes, thanks.
My Tire place tells me they can't get a tube for that size.

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 24 Sep 2021 06:37
by Reenen
davidvdm wrote:
davidvdm wrote: 21 Sep 2021 17:56 I'll try and find out about tubes, thanks.
My Tire place tells me they can't get a tube for that size.
Probeer n ander plek. Ek het in een van my 33’s vir baie lank n tube gehad.

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 24 Sep 2021 06:59
by davidvdm
Die ding lyk maar sleg. Al die bande het so begin kraak in die sand hier.
Image


Sent from my SM-G925F using Tapatalk


Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 25 Sep 2021 19:59
by SJC
Hoe prys die cst bande ivg met maxxis?
Is dit goedkoper?

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 27 Sep 2021 16:05
by Tinus lotz
Cst besit maxxis eintik selfde maar goedkoper ja

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 09 Oct 2021 09:21
by Reenen
davidvdm wrote:Die ding lyk maar sleg. Al die bande het so begin kraak in die sand hier.
Image


Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ouderdom?

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 09 Oct 2021 15:44
by davidvdm
Reenen wrote:
davidvdm wrote:Die ding lyk maar sleg. Al die bande het so begin kraak in die sand hier.
Image


Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ouderdom?
Beslis ja. Bevestig hulle is 3603 gemaak. Hou nie daarvan om een bar te loop nie.
Vandag die opgesit. Kon net twee bekostig. Gelukkig baie naby die ou bande se size.
Image

Sent from my SM-G925F using Tapatalk


Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 09 Oct 2021 17:18
by Reenen
Moet nog jou diff by jou kry. Ek moet nog vredenburg toe ry binnekort om patrol bakkie te gaan haal.

Re: Tekkies for your Patrols

Posted: 09 Oct 2021 17:22
by Reenen
davidvdm wrote:
Reenen wrote:
davidvdm wrote:Die ding lyk maar sleg. Al die bande het so begin kraak in die sand hier.
Image


Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ouderdom?
Beslis ja. Bevestig hulle is 3603 gemaak. Hou nie daarvan om een bar te loop nie.
Vandag die opgesit. Kon net twee bekostig. Gelukkig baie naby die ou bande se size.
Image

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Lyk soos sailuns. Ek baie gelukkig met myne. Wat kos hulle nou?