Page 7 of 11

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 13 Jun 2020 12:21
by BaasWiets
Peter Connan wrote: 13 Jun 2020 06:50 Voorspoed Wiets.

Hoop jy kry sommer vinnig 'n beter job
Baie dankie ja wat dit is nou maar so ek gaan nou eers n bietjie n vakansie vat om my kop reg te kry om vir 20jaar aan vragmotors te werk is nou te lank moet dalk n bouncer word :rolling:

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 17 Jun 2020 09:05
by BushFire
I've done 2 river trips with the 4x4 community forum a few years ago. Most memorable trips yet.

It's super expensive coming from PE but I'm considering it. Is there any more space?

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 17 Jun 2020 10:10
by offroadbiker
BushFire wrote: 17 Jun 2020 09:05 I've done 2 river trips with the 4x4 community forum a few years ago. Most memorable trips yet.

It's super expensive coming from PE but I'm considering it. Is there any more space?
yes there is

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 17 Jun 2020 15:27
by BushFire
offroadbiker wrote: 17 Jun 2020 10:10
BushFire wrote: 17 Jun 2020 09:05 I've done 2 river trips with the 4x4 community forum a few years ago. Most memorable trips yet.

It's super expensive coming from PE but I'm considering it. Is there any more space?
yes there is
Great thanx. Let's see what happens with the provincial borders

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 25 Jun 2020 13:23
by Oetie
Slegs 6 weke weg....... :blonde: :blonde: :blonde:

Ek sien die 4x4Community Forum staan op 24 voertuie, selfde tyd en selfde roete as ons.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 25 Jun 2020 13:48
by izakjbrt
Oetie wrote:Slegs 6 weke weg....... :blonde: :blonde: :blonde:

Ek sien die 4x4Community Forum staan op 24 voertuie, selfde tyd en selfde roete as ons.
One moet sorg dat ons eerste daar is


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 30 Jun 2020 10:53
by DawidT
Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie....

1) Nissan Patrol - Dawid en Louise
2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta

Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal :surprised:

Enige iemand met nuus of die Parke weer gaan oopmaak voor dan?

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 30 Jun 2020 12:49
by offroadbiker
DawidT wrote: 30 Jun 2020 10:53 Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie....

1) Nissan Patrol - Dawid en Louise
2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta

Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal :surprised:

Enige iemand met nuus of die Parke weer gaan oopmaak voor dan?
Ek is self ingeboek by wildtuin van die Dinsdag tot die Sondag....

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 30 Jun 2020 13:12
by DawidT
offroadbiker wrote: 30 Jun 2020 12:49
DawidT wrote: 30 Jun 2020 10:53 Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie....

1) Nissan Patrol - Dawid en Louise
2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta

Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal :surprised:

Enige iemand met nuus of die Parke weer gaan oopmaak voor dan?
Ek is self ingeboek by wildtuin van die Dinsdag tot die Sondag....
Great, waar het jy ingeboek? Ons gaan 1 dag Letaba (17de), 2 dae Skukuza en laaste dag Lower Sabie.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 30 Jun 2020 13:40
by offroadbiker
DawidT wrote: 30 Jun 2020 13:12
Great, waar het jy ingeboek? Ons gaan 1 dag Letaba (17de), 2 dae Skukuza en laaste dag Lower Sabie.
10de Moletotsi
11de Letaba
12de Satara
13de Pretoriuskop
14de Berg en Dal
15de Krokodil
16de Tuis