Page 7 of 14

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 01 Aug 2018 21:08
by Nissan KingCab
Nou net die go ahead gekry dat ons moet wegkom volgende week. :blonde:

Ek en my familie wil bietjie by julle aansluit. My vrou ken nog nie die River trip nie en my kinders is nou al bietjie groter.

Dirk, kan jy my by die WHATSAPP groepie bysit vir die River trip.

Gaan dalk nie die heeltyd by wees nie, sal maar sien hoe loop dit met die kinders saam.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 02 Aug 2018 08:28
by Tinus lotz
Mooi Danie daai kan werk

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 02 Aug 2018 08:55
by iandvl
There maybe, maybe, maybe and just maybe a chance that I can join this. Will know for certain early next week...

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 06 Aug 2018 17:51
by Nissan KingCab
Het julle dalk die GPS koordinate vir die rots tuin?

Wil net weet hoe vêr ons in die rivier moet ry voor ons daar uitkom sodat ek my ry tyd kan beplan.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 06 Aug 2018 18:49
by iandvl
Nissan KingCab wrote: 06 Aug 2018 17:51 Het julle dalk die GPS koordinate vir die rots tuin?

Wil net weet hoe vêr ons in die rivier moet ry voor ons daar uitkom sodat ek my ry tyd kan beplan.
Ek het op. Maar op my rekenaar, en ek gaan hom nie nou start nie. As iemand nog nie more beantwoord het nie, pos ek more oggend.


On a side note: I will not be making it this year... Sorry. :(

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 07 Aug 2018 08:32
by ricster
Looks like I'm out for this year too..... Too much work and not enough time..... You guys must enjoy it !!!!

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 07 Aug 2018 09:41
by iandvl
Nissan KingCab wrote: 06 Aug 2018 17:51 Het julle dalk die GPS koordinate vir die rots tuin?

Wil net weet hoe vêr ons in die rivier moet ry voor ons daar uitkom sodat ek my ry tyd kan beplan.
https://www.google.com/maps/place/23%C2 ... 30.8688167

Boulder field - border from Northern side: S23°26.065' E30°52.129'
Boulder field - border from Southern side: S23°25.627' E30°52.514'

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 09 Aug 2018 08:51
by Ria Pieterse
Die konvooi in omgewing nou verby Potgietersrus .. Miswolke hang dik op berghange.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 09 Aug 2018 09:27
by hugejp
Enjoy the trip guys!

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 09 Aug 2018 09:31
by iandvl
Geniet. Ek is jaloers... :(

Veilig reis. :salute: :salute: