
Ek en my familie wil bietjie by julle aansluit. My vrou ken nog nie die River trip nie en my kinders is nou al bietjie groter.
Dirk, kan jy my by die WHATSAPP groepie bysit vir die River trip.
Gaan dalk nie die heeltyd by wees nie, sal maar sien hoe loop dit met die kinders saam.