Page 7 of 8
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 18 Sep 2017 14:58
by FordGuy
manne en dames baie dankie vir n lekker dag, was lekker om nuwe mense te ontmoet, moet se Moegatle toets mense lekker.
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 18 Sep 2017 15:04
by Tinus lotz
Jo ....

lyk of julle lekke gespeel het

Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 18 Sep 2017 15:46
by Alex Roux
Ja.
Klipdrif is nie jou maat nie.
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 18 Sep 2017 21:17
by ChristoSlang
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 18 Sep 2017 22:32
by SJC
Tinus lotz wrote:Jo ....

lyk of julle lekke gespeel het

Was jy nie daar nie?
NIe jou bakkie wat Christo af geneem het nie?

Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 19 Sep 2017 07:09
by Tinus lotz
Was dawid volskenk gewees

Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 19 Sep 2017 13:23
by FordGuy
ChristoSlang wrote:Nog 'n paar kiekies....
DSC03601 - Copy.JPG
DSC03603 - Copy.JPG
DSC03605 - Copy.JPG
DSC03607 - Copy.JPG
DSC03609 - Copy.JPG
DSC03614 - Copy.JPG
DSC03617 - Copy.JPG
DSC03620 - Copy.JPG
DSC03627 - Copy.JPG
DSC03628 - Copy.JPG
DSC03633 - Copy.JPG
baie dankie vir die mooi fotos
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 19 Sep 2017 19:43
by Michael
Very nice!!! Lyk of julle sit geniet het
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 20 Sep 2017 05:18
by FordGuy
Re: Moegatle 15-17 September
Posted: 20 Sep 2017 08:56
by ricster
Nice Video !!!!!
