Page 7 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 08:02
by Michael
Peter, thats a great design and should help a bit with articulation surely?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 11:10
by SJC
Wilkie wrote:Fanus ek weet nie..ek moes coilsprings shocks saam koop om rims te kry.....ek dink R500.00 /skokbreker rol so lekker van die lippe af
Onthou net dis proper orignale skokbrekers :thumbup: en ek gooi n stel 2nd hand std coils saam :biggrin: :biggrin:
weet jy hoe hoog gaan plat anna dan voel langs die rooi patrollie :rolling: :rolling:
Kan iemand bevestig of bakkie se agterste skokbrekers en die wa sin die selfde sal wees?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 19:05
by Peter Connan
Fanus, herrinner my maandag as ek by die werk is, ek het 'n OME catalogus daar?

Net nie op die forum nie, maare-pos of SMS/Whatsap?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 19:11
by Peter Connan
Michael wrote:Peter, thats a great design and should help a bit with articulation surely?
Michael, I doubt it might make a slight difference, but probably not much. Combined with revolver shackles, it will make quite a big difference. Anybody who saw Oom Mack's (now WimpoeO's) Boezman in action can attest to that.

I can't take credit for the idea though.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 20:32
by SJC
PS. Nie om snaaks te wees nie, maar ek dink regtig dat my 4.2td bakkie(aka platanna - dankie errol :clap: ) ry baie lekkerder as die 4.5petrol....

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Mar 2016 22:11
by Russ Kellermann
Thats good to hear! :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 05 Mar 2016 08:36
by SJC
I will not that easily be converted to a petrol head.. :thumbup: :lol:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 05 Mar 2016 11:33
by JoshJ
Fanus, net opi suspention. Tjm het n reputasie om hard te ry.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 05 Mar 2016 13:16
by SJC
Dis die waarheid, hy ry nogal hard. Ek dink hy gaan beter voel met groter takkies aan.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 06 Mar 2016 14:36
by Peter Connan
Dis min dat ons die geleentheid kry om in ander ouens se karre te ry, wat eintlik nogal jammer is.

Ek het gister die geluk gehad om in Dirk se kar te kan ry. Myne het OME skokbrekers en vere van onbekende herkoms (ek kon hulle nog nie identifiseer volgens enige gepubliseerde waardes nie), Dirk s'n het 'n 4" TJM Gold.

Wat vir my opmerklik was is dat myne baie meer sekuur en in-beheer voel op die snelweg, maar dat Dirk s'n baie meer gemaklik is op slegte grondpad. En myne is in die opsig beter as enige ander Patrol warin ek nog gery het...

Die tipe suspension speel definitief 'n groot rol in ry-gemak, maar sonder om rug-teen-rug te toets op dieselfde tipe kar as wat mens wil ry is dit bai moeilik om te weet wat jy gaan kry...