Page 7 of 8

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 15 Jan 2016 17:21
by Tinus lotz
SJC wrote:Is hulle klaar met jou bakkie?
Jip ek kry hom vroeg volgende week

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 15 Jan 2016 17:25
by Tinus lotz
IMG-20151211-WA0008.jpg
IMG-20151211-WA0008.jpg (189.67 KiB) Viewed 2904 times

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 15 Jan 2016 18:01
by JoshJ
Dit lyk goed ou!! Kani wag om hom in lewende lywe te te sien nie.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 16 Jan 2016 07:22
by Michael
Passop waarvoor jy wens Josh, daai bakkie gaan nog my hele jaard rond staan volgende week :rolleyes:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 16 Jan 2016 09:18
by Tinus lotz
Jip en ons drie ga motor trek en bou.... QQQ

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 16 Jan 2016 09:47
by Herrie
Hopelik sal jy sommer van ons 4x4 trips met hom doen dat jy hom kan toets.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 18 Jan 2016 16:18
by Tinus lotz
IMG-20160118-WA0009.jpg
IMG-20160118-WA0009.jpg (310.8 KiB) Viewed 2856 times

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 18 Jan 2016 17:23
by SJC
Baie nice. :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 18 Jan 2016 17:25
by Wilkie
Ek dog dan daai is n elektrisien se bakkie ....nou sien ek boer se bakkie Tinus :salute: :salute:

Lyk baie baie goed well done

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 19 Jan 2016 06:41
by offroadbiker
Daai lorie wat ek vir jou "uitgesoek" het begin nou mooi lyk :thumbup: :thumbup: